Twalumba
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Twalumba word deur 'n grondpad bereik. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum.
Daar is nie DStv nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakdiens kan gereël word teen R200 per dag.
Breekskade- en geraasdeposito van R2000 word vereis met aankoms. Dit is ten volle terugbetaalbaar indien gaste by die reëls van Marlothpark hou.
Geen musiek en geraas word toegelaat nie. Marlothpark is 'n natuurreservaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naboomstraat 3218, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang