+93
Selfsorg in Arniston

Twee Brode

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,100.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Gaste moet asb. by die kantoor inklok. Aanwysings na die woonstel sal by die kantoor voorsien word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gate moet asb. hul eie lanterns of ligte saambring in die geval van beurtkrag.
Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien gaste verblyf kortknip nie.
Daar is geen supermarkte, OTM's of vulstasies in Arniston nie.
Die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 8 270
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 270
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1 Dunkirk Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd9df0cc0fe1dc8af57c55f74af18b63a10744e7fd387d21a4e69c5e1a55a822ff9a292a556d21f9139bb0a51116caf9d7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 270 per nag (plek vir 8) 1 Dunkirk Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.668026 20.231671
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang