Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweede Wind

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

- Let asb. dat indien net 2 gaste bespreek, sal die ander slaapkamer gesluit word.
- Die volledige betaling moet voor die inklokdatum gemaak word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om die woonstel na te gaan en enige probleme of breekskade aan die eienaar te rapporteer voordat die woonstel beset word.
- Slegs betalende gaste word op die perseel toegelaat. Daar mag dalk ruimte wees vir besoekers (hou in gedagte die maksimum van 4) om oor te slaap, maar;
- Die reg van toegang word voorbehou en streng toegepas.
- Badhanddoeke word voorsien, maar mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
- Die verblyf is selfsorg, maar indien gaste vir 'n lang periode bespreek en graag 'n skoonmaakdiens wil hê, kan dit met die eienaars bespreek word.
- Rook is streng verbode in die eenheid, maar gaste is welkom om buite te rook indien die sigaretstompie-asbak gebruik word om veldbrande in die Kaapse Fynbos te voorkom.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Tweede Wind is op die grondvloer van die huis en die eienaars is op die eerste vloer woonagtig. Tog is dit heeltemal privaat met 'n aparte ingang.
- Aangesien die eiendom teen 'n helling geleë is, is daar 'n stel trappe wat aflei na die woonstel se ingang. Ons is dus nie rolstoelvriendelik nie en nie toeganklik vir gaste wat trappe moeilik vind nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapakbossingel 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA927eb1be4c608a48dc4c73c23d289db5b99eec8ff87455bffb36c13cbca08a578e5779866c9d63ea96ef2e4c6e680252bc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 32 Kapokbos Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.360181175352 18.161468207764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem