LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tweedekans Game Farm | LekkeSlaap
+21

Tweedekans Game Farm

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tweedekans Wildsplaas is 'n werkende plaas net 'n paar kilometer vanaf die N4-hoofweg, tussen Belfast en Dullstroom. Dis op 356 akker ongerepte Hoëveld in Mpumalanga geleë. Dié plaaswegbreek vir perfek vir kunsvlieghengelaars of diegene wat die stad wil ontvlug!

Daar is 4 selfsorg-eenhede, elk met 'n elektroniese kluis, mikrogolf, wasmasjien en braaigeriewe. Die eenhede het ook DStv, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart bring.

By Tweedekans Wildsplaas is daar 4 foreldamme wat gereeld voorsien word van reënboogforel van alle groottes. Al 4 damme se water kom vanaf stroompies op die plaas, en dus is die water glashelder. Binnebande word by Dam 1 en Dam 4 toegelaat.

Let asb. daarop dat motors met 'n hoë grondvryhoogte in die somer benodig word as gevolg van die hoë reënval en grondpad.

Die Plaas is in die Foreldriehoek van Suidelike Afrika geleë. Ons is naby gesogte toeriste-bestemmings soos Dullstroom, Pelgrimsrus, Lydenburg, Sabie, Graskop, die Krugerwildtuin, Mbombela en die pragtige Long Tom-pas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 36 resensies vir Tweedekans Game Farm
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Elandsfontein Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Tweedekans Game Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZjAxMDZmLTEyMGEtNGZjYy04ZjdlLTk3ZDliYjI0OGYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 36 5 1 4 Farm Elandsfontein Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.558393486127 30.142707824707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!