Tweerivier Bosveld Karavaan
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Tweerivier Game Farm, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Hierdie klassieke karavaan is in die Tweerivier Game Farm op die oewer van die Limpoporivier. Dit is op 'n houtdek onder 'n afdak.
Die karavaan het 'n dubbelbed en daar is 'n kombuisie op die dek wat met 'n gasstoof, yskassie en draagbare braaistaander toegerus is. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die trappe lei na die warmwatergeriewe en vuurput onder. Die rivier is net 'n hanetreetjie ver, maar gaste kan nie swem nie aangesien daar krokodille en manatees in die rivier is. Wildritte en wildkyk is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Noeline Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Tweerivier Game Farm, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tweerivier Game Farm, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang