LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tweerivier Game Farm | LekkeSlaap
+51

Tweerivier Game Farm

2 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tweerivier Game Farm is 'n selfsorg-lodge op 'n privaat plaas naby die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Die lodge is ideaal vir oornagverblyf op pad na Botswana.

Die lodge beskik oor 2 selfsorg-eenhede, Boomhuis en Safari Kamp. Boomhuis het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 2 leefareas vir gaste se gemak.

Safari Kamp is 'n dubbelverdieping-eenheid met slaapplek vir 10 gaste en dit bestaan uit seil en messelklei. Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.

Daar is ander geriewe soos 'n braai-area, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan voetslaan, voëlkyk, wildkyk, perdry en swem op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Tweerivier Game Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tweerivier, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Tweerivier Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6mbSOr1Ds0dsQb7Z2yjrfV3fs5AiUooG5iu7PlVUHw8IyhrPq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Tweerivier 279lq 0555 Limpopo 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -23.685666666667 27.022833333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!