LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twelve Apostles Hotel and Spa | LekkeSlaap
+48

Twelve Apostles Hotel and Spa

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Twelve Apostles Hotel and Spa
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ronel M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M
Saam met vriende

Bucket list tick.

Normally us normal SA citizens do not get the opportunity. With Covid we had an opportunity. Twelve Apostles was that.

Herman B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur, maar oor en oor die moeite werd.

Alles was lekker, van piekniek in die berg, die restaurant tot die swembad. Die beste van alles was dat die personeel uit hul pad gegaan het on enige versoek te akkommodeer en self op die naam te groet. 5-ster-diens, maar natuurlik teen 'n 5-ster-prys.

Twelve Apostles Hotel and Spa's terugvoer

Geagte Herman, Groete van The Twelve Apostles Hotel and Spa. Baie dankie vir u pragtige resensie en ons is verheug dat u heerlik by ons gekuier het. Ons hoop om u in die toekoms weer te verwelkom. Hartlike groete, The Twelve Apostles Hotel and Spa.

Twelve Apostles Hotel and Spa
Lee-grant B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-grant B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Vriendelike personeel. Uitstekende verblyf. Sal beslis weer die hotel besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful experience.

Friendly staff. Exceptional accommodation. Will definitely visit the hotel again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jonathan W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

A fantastic stay. The hotel staff were very professional, and the room was lovely.

Vanaf
R4 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 154 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoria-weg, Oudekraal Natuurreservaat, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAACUchJbuNdpEV78nZuT7t10eRmvBoRSOGCB9KsCVxFu6WQj72J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 260  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 Victoria Road Oudekraal Nature Reserve 8040 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.9835185808 18.358950912953
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!