LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twice Central Guesthouse | LekkeSlaap
+56

Twice Central Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 11 Mei 2021 tot 30 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Twice Central Guesthouse is in die middel van Stellenbosch in 'n rustige buurt naby verskeie winkels en restaurante geleë.

Die kamers is almal nuut opgeknap in 'n moderne, dog huislike styl en elkeen het 'n en suite-badkamer en 'n ekstra lang bed wat met gehalte-linne oorgetrek is. Elke kamer het lugversorging, 'n lessenaar, platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en komplimentêre koffie-kapsules en tee.

Gaste word hiér met 'n pragtige ontbyt-ervaring bederf. Vars vrugte word in 'n kreatiewe manier voorberei en saam met tuisgemaakte granola en spek en eiers met 'n kinkel bedien.

Twice Central spog met blitsvinnige WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en 'n bababedjie op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Twice Central Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hammanstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twice Central Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNDg2ZmExLTlkY2ItNDJiZC1hYTZhLTFiN2Y5MTE5ZWY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 7 Hamman Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.940548648758 18.85730946627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!