LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twice Central Guesthouse | LekkeSlaap
+56

Twice Central Guesthouse

3 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Twice Central - Luukse Kamer met 2 Enkelbeddens/koninggrootte-bed
B&B
Twice Central - Luukse Kamer met 'n Balkon
B&B
Twice Central - Luukse Tuin-suite
B&B
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Okt 2021 tot 31 Mrt 2022.

Winteraanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 11 Mei 2021 tot 30 Sep 2021.

Huisreëls

Kinders onder 2 jaar word in die ouers se kamer toegelaat. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R350 per bed.
Kinders tussen 12 en 17 jaar betaal die volwasse tarief en kan nie met hul ouers deel nie.
Ouers met klein kinders moet asseblief daarop let dat die swembad op die perseel nie omhein is nie.

Stel asb. die instansie voor aankoms in kennis indien jy laat of vroeg gaan arriveer, aangesien ons dan reëlings sal moet tref vir die afhaal van sleutels. Ongelukkig het ons nie 24 uur-ontvangs nie en reëlings sal dus definitief getref moet word. Ons staan jou graag by met alternatiewe tye indien ons beskikbaarheid dit toelaat.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.

Daar is 4 fietse wat gaste enige tyd kan gebruik op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Kyk asseblief na die fietse asof hulle jou eie is. Gebruik asseblief die slotte wat ons voorsien as jy jou fiets langs 'n koffiewinkel of uitkykplek parkeer. Ons fietse sal verdwyn as gaste hulle nie toesluit nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNDg2ZmExLTlkY2ItNDJiZC1hYTZhLTFiN2Y5MTE5ZWY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 7 Hamman Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.940548648758 18.85730946627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!