Twiga Lodge Mabalingwe
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jan 2021 tot 26 Mrt 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olievenfontein 204, 28 km vanaf Bela Bela, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 600R1 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Twiga Lodge is 'n selfsorg-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, elektriese oond, stoof, dubbelyskas-vrieskas en 'n ysmasjien. Nespresso-koffie en WiFi word ook voorsien. Die huis is gerieflik ingerig en het beddegoed, handdoeke, eetgerei, breekware en 'n waskamer met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en ’n tuimeldroër. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea het ’n kaggel, platskerm-TV met DStv, ’n DVD-speler en Chromecast-geriewe wat jou toelaat om YouTube, Netflix van jou foon af op die TV te laat speel.
Die huis het 2 en suite-slaapkamers met lugversorging en koningingrootte-beddens onder, 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en lugversorging bo en 2 enkelbeddens vir kinders in die oop area.
Die groot stoep het 'n ingeboude braai en lei na die plonspoel waar diere soms kom water drink. Daar is ook 'n vuurput. Die lodge het 'n privaat watergat wat 'n verskeidenheid wild lok. Daar is njalas, vlakvarke, impalas, sebras, koedoes, ystervarke, renosters en olifante. Die reservaat is baie veilig en het 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang.
Slaapplek
’n Bespreking by Twiga Lodge Mabalingwe sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Pools
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Olievenfontein 204, 28 km vanaf Bela Bela, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
- Gaste dink Twiga Lodge Mabalingwe het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olievenfontein 204, 28 km vanaf Bela Bela, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom