Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twilight Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kommissiestraat 48, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Twilight Inn is in die bekoorlike plaasdorpie Vryheid geleë. Die eiendom bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal vir vakansiegangers en kontrakteurs is.

Die gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers het privaat ingange en elkeen het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek en WiFi word voorsien.

Daar is besienswaardighede soos Bloedriviervlei, Klipfontein Voëlbewarea, Vryheid Hill Natuurreservaat, Ntendeka Wildernisarea en Bivane-dam in Vryheid.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Twilight Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kommissiestraat 48, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Twilight Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kommissiestraat 48, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATORyCdAipSvHY1UCBrU4NTma2FS4Hy2yk8TZDfu2SjM5m6Z5kx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 48 Kommissie Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.768598 30.776986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem