Kampsbaai Akkommodasie by Twilight Time | LekkeSlaap
+18

Twilight Time

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vistoria-weg 56B, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Twilight Time is 'n lieflike woonstel in Bakoven in Kampsbaai. Dit is net 'n klipgooi van die kristalhelder rotspoele af en bied asemrowende uitsigte oor die see. Die huis het 3 gerieflik ingerigte slaapkamers, 2 badkamers met storte en spa-baddens, 'n aparte tweede toilet, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die lieflike leefarea het 'n TV met DStv en WiFi en parkeerplek van die straat af is vir 2 motors beskikbaar.

Twilight Time het ook 'n verhitte swembad en Jacuzzi op 'n dek met wonderlike uitsigte oor die Twaalf Apostels en die Atlantiese Oseaan. Die woonstel is beskikbaar vir spesifieke tydperke regdeur die jaar.

Bakoven is 'n eksklusiewe alkoof net 1 km se stap van een van die besigste en gewildste voorstede in Kaapstad, Kampsbaai. Dit lê net agter die vier pragtige strande van Clifton en is 'n baie spesiale plek omring deur die Twaalf Apostels, Tafelberg en Leeukop.

Die kus van Kampsbaai is 'n lang strook wit sand met 'n laning palmbome wat dit skei van die binneland. Al langs die kus loop die boulevard met 'n verskeidenheid straatkafee's, bistro's en restaurante wat spesialiseer in kookkuns wat Kampsbaai sy kosmopolitiese karakter verwerf het.

Twilight Time, in die gesogte kusdorpie Bakoven in Kampsbaai, is 'n plekkie van rus en vrede wat steeds al die energie van die nabye Kampsbaai bied.

Die eksklusiewe Betas-strand is ook net 'n hanetreetjie ver en die klank van die branders wat teen die rotse breek dien as agtergrondmusiek.

Die woonstel het alles wat jy nodig het met vakansie. Drie slaapkamers, 2 badkamers, 'n moderne kombuis en pragtige leefarea, parkeerplek van die straat af vir 2 motors, WiFi én DStv!

Slaapplek

’n Bespreking by Twilight Time sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Twilight Time
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Vistoria-weg 56B, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twilight Time het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vistoria-weg 56B, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NWM5ZDA4LTY5NjctNGEzMi05NGVmLTNkNWVmMmZjMzQzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 56b Vistoria Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.9627399 18.3735399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za