Hartbeespoort Akkommodasie by Twin Greens | LekkeSlaap
+19
+19

Twin Greens

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands-sirkel 44, Pecanwood Landgoed, Broedersroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Twin Greens is 'n pragtige vakansiehuis op die luukse Pecanwood Landgoed aan die oewer van die Hartebeespoortdam. Die landgoed is 75 km van Johannesburg af en bied die ideale, ontspannende wegbreek met lieflike uitsigte oor die gholfbaan.

Dié stylvolle huis spog met 'n groot privaat tuin en het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 5 slaapkamers waarvan 2 elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 2 kinders het. Die res van die slaapkamers het 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed. Van die slaapkamers het en suite-badkamers of direkte toegang tot die stoep en tuine.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ontbyttoonbank met stoele en kooktoebehore. Ekstra geriewe sluit 'n Jacuzzi, buitesitplek en 'n eetarea, 'n kaggel in die sitarea en veilige parkeerplek in.

Die landgoed bied 'n Jack Nicklaus-gholfbaan, 'n spa, gimnasium, staproetes, bootgeriewe, restaurante en tennisbane.

Dié huis is nie vir partytjies bedoel nie. Oormatige geraas sal lei tot sekuriteit wat gebel word en gaste wat uitgesit word.

Slaapplek

’n Bespreking by Twin Greens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Twin Greens
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Woodlands-sirkel 44, Pecanwood Landgoed, Broedersroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Twin Greens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)

Sien meer verblyf in

Hartbeespoort Noordwes
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands-sirkel 44, Pecanwood Landgoed, Broedersroom, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgoFI6ri7oqDljP9vEz72e6EB2UOQAjfT3uwMoD5P2Z2Umnx2Bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 44 Woodlands Circle Pecanwood Estate 0240 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.769251642557 27.859554774492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za