Twin Shacks

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Twin Shacks bied selfsorgverblyf in die gewilde oord Uilenkraalsmond in Franskraal, 7 km van Gansbaai af. Hierdie oulike kusdorpie is 'n gewilde toeristebestemming in die Overberg-streek en spog met opwindende doendinge soos haaihokduik sowel as walviskyk.

Verblyf is geskik vir 4 volwassenes met 3 kinders en beskik oor 2 kothuise langs mekaar, wat albei 'n karavaan het. Die hoofslaapkamer is in die eerste kothuis geleë en het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die tweede slaapkamer is in die kothuis se karavaan geleë en het 'n dubbelbed met 'n enkelbed vir 'n kind. 'n Matras is in die leefarea beskikbaar vir 'n derde kind. Gemeenskaplike ablusiegeriewe is beskikbaar en beskik oor storte sowel as toilette.

Die kombuis is in die tweede kothuis en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, voldoende parkeerplek vir 4 voertuie en 24 uur-sekuriteit in.

Doendinge in Gansbaai sluit swem, hengel, branderplankry, stap, kajakry of reservate, wynplase of natuurlike besienswaardighede in die omgewing verken in.

Slaapplek

'n Bespreking by Twin Shacks sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Twin Shacks gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za