15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Rugby Akkommodasie by TwinnPalms Accommodation | LekkeSlaap
+43
+43

TwinnPalms Accommodation

Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R560 R476 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bancroftstraat , Rugby, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

TwinnPalms Accommodation bied gerieflike verblyf in Rugby.

Die gastehuis bied verskeie kamers wat slaapplek aan tussen 2 tot 6 gaste bied. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Party kamers het en suite-badkamers en die ander kamers deel badkamergeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. WiFi is ook beskikbaar.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan van die swembad en swemstoele gebruik maak. Beperkte parkeerplek is beskikbaar agter outomatiese hekke en die perseel het laserstraatsekuriteit en gewapende reaksie.

TwinnPalms Accommodation is net 2,5 km vanaf Milnerton se strand en 10 km vanaf Canal Walk-winkelsentrum wat talle winkels en restaurante het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bancroftstraat , Rugby, 7405, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R560
Vanaf R476
per nag (plek vir 2)
was R560
Vanaf R476
per nag (plek vir 2)
was R560
Vanaf R476
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bancroftstraat , Rugby, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e22cfef3e7ef95ebcab885c09ae0a6faa76e3d5cb309c2820c91f731e9569920dea3765ab0288a0bd5592ccd7952f1f366?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R560, nou Vanaf R476  per nag (plek vir 2) Bancroft street Rugby 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.893782475914 18.491563547642
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za