Twins Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Twins Guest House is in Wilkoppies, 'n stil woonbuurt in Klerksdorp, stapafstand vanaf Wilmed Park Privaat Hospitaal, Pick 'n Pay en verskeie restaurante geleë. Hier by ons is jy gewaarborg van vriendelike, professionele diens.

Ons bied akkommodasie in stylvolle, individueel versierde gastekamers. Twee van die eksklusiewe kamers het Jacuzzi-baddens en al die kamers is toegerus met lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, elektriese komberse, handdoeke en WiFi. Ontbyt word elke oggend bedien, aandete is beskikbaar op versoek en wittebroodspakkette is beskikbaar.

Geriewe op die perseel: veilige onderdakparkeerplek, 'n wasgoeddiens (op versoek), klein konferensie-area en 'n skoonheidsalon.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Twins Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false