Twins Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Twins Guest House is in King William's Town langs die N2 tussen Kaapstad en Durban geleë.

Verblyf word gebied in 14 dubbelkamers met storte, 5 dubbelkamers met baddens en storte, en 1 gesinskamer. Daar is slaapplek vir 41. Elke kamer het ’n kuierarea buite, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, mikrogolf en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale Gratis WiFi is ook beskikbaar.

'n Volle ontbyt is by die prys ingesluit en 'n heerlike aandete kan op navraag en teen 'n ekstra fooi voorberei word. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad in ' asemrowende tuin en ook 'n braai-area.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, die Groot 5, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide voetslaanroetes, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Twins Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za