LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twins Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+22

Twins Self-Catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Twins Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janine V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V
Gesin met tieners

Swemgala.

Ons was vriendelik ontvang, kamer was mooi skoon en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam - sal weer daar gaan bly dankie.

Paballo M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paballo M
Gesin met klein kinders

Amazing. Home away from home.

The place was very neat and my kids enjoyed the swimming pool. Anton, the host was very welcoming. He stays at the lodge, but they know how to give guests privacy. The best stay ever.

Charlene P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Sal weer daar slaap. Waarde vir geld. Goeie ligging.

Tanya V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Lekker plek vir oornag verblyf.

Die kamer was heerlik. Die parkeerarea was vir my bietjie klein, maar ek het reggekom!

Duncan L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan L

Vriendelik. Luuks. Gemaklik.

Die kamer was nuus en modern uitgerig. Die badkamer lyk fantasties met die klipteëls en die strotkop laat jou voel of jy onder 'n waterval staan. Die blyplek is op 'n ander vlak van hoë kwalitiet, maar die gasheer is wat die spesiaal maak en voel jy en weet jy dat jou belange na gekyk word.

Hilda S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Dit is 'n pragtige, skoon en goed ingerigte plek met goeie diens. Een van die min plekke waar jy ten minste 'n kragprop naby die spieël kry!

Michelle D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Dit was lekker en 'n gemaklike oornag. Die eenhede is skoon, netjies en smaakvol versier. Anton was 'n uitstekende gasheer en het moeite vir ons gedoen. Baie dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Highly recommended.

We had an enjoyable and comfortable overnight stay. The units are clean, neat and tastefully decorated. Anton was an exceptional host and went the extra mile for us. Thank you very much.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rene H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met vriende

Veilig, rustig en stil!

Baie veilige gastehuis met vriendelike mense. Netjiese skoon akkommodasie. Word ten sterkste aanbeveel.

Annelize Engela H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize Engela H
Gesin met tieners

Een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het!

Die gastehuis was perfek geleë vir ons, naby aan alles wat nodig is. Baie netjies en skoon, baie gerieflik en voel soos huis weg van die huis. Baie lekker gerieflike buite braai onder lapa wat tot gaste se beskikking is, jy hoef nie net in die kamer te wees nie. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, dame wat skoonmaak ken haar storie en is ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en baie veilig gevoel. Ons sal verseker weer daar gaan bly as ons in daardie omgewing is. Baie dankie Anton, vir 'n baie goeie ervaring. Alles lyk presies soos op die foto's, geen verrassings nie.

Katlego M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M
Saam met vriende

Twins Guest House was a home away from home, we felt comfortable and welcomed.

A heartfelt thank you to Twins Self-Catering Accommodation in Vanderbijlpark for their hospitality. Anton, the owner deserves a ‘Bells’ for running such a wonderful, clean, tidy and welcoming self-catering guest house. We were treated like VVIPs, he allowed us to check in earlier and leave later than the agreed times. Most importantly he trusted us with his place. We really enjoyed our stay and will be definitely going back very soon.

Katya A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katya A
Saam met vriende

Lovely accommodation.

Friendly host, clean place, a home away from home.

Amanda B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Wat 'n wonderlikke plekkie. Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Sal die plekkie beslis weer gebruik.

Sien sterre.

Dirk C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Netjiese en gemaklike akkommodasie wat naby winkels geleë is en maklik toeganklik is.

Annari N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari N

Vriendelike diens. Buitengewoon skoon en netjies.

Ons was hartlik welkom geheet deur Anton, die eienaar. Hy het seker gemaak dat ons presies weet hoe alles werk. Dit was 'n heerlike bederf om daar tuis te gaan en ek kan die plek hoog aanbeveel.

Marko C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en die diens is van topgehalte.

Anton die eienaar is baie bedagsaam en help graag met enige iets, maak nie saak hoe laat of wat dit is nie.

Hanzo S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanzo S
Enkelreisiger

Room was clean and spacious.

I would definitely use Twins again. The facilities are good and the room was a very good size. The owners are very accommodating to your needs.

Heidi B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Saam met vriende

Kommervry en gerieflik.

Gasheer het uit sy pad gegaan om ons tydjie daar so gemaklik en gerieflik te maak. Die kamers is netjies, gerieflik en skoon.

Lydia M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M
Saam met vriende

The guesthouse is on point. Very neat and the hospitality was amazing.

100%. Amazing and excellent.

Eben L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie netjies.

Dit was baie skoon en netjies, alles is mooi uitgelê, alles is aan gedink bv. warm komberse, heater ens.

Kelly E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly E
Saam met vriende

Neat, clean, well-maintained, beautiful, and excellent service.

See stars.

Helgard B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker.

Dit is 'n baie aangename plek. En baie rustig as jy wil wegkom van die gejaagdheid van die besige stadslewe. Dis definitief waarde vir geld.

Adele B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Enkelreisiger

Puik, veilige skoon verblyf.

Die gastehuis is puik, pynlik skoon en netjies. Is welkom geheet deur eienaar self. Het altyd veilig en welkom gevoel.

Jude N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jude N
Enkelreisiger

Will be returning very soon with my wife and child.

I have liked everything about the place, most especially the security, quiet environment and the owner of the guest House is a very friendly and honest person.

Sheila M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful, nice place.

Nice and it's beautiful. Not far from the casino and the shops.

Mart F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik, gerieflik en baie netjies.

Alles is puik. Baie dankie. Keurig, modern en stylvol. Alles wat benodig word. Ek sal verseker die woord versprei en weer kom kuier. Hierdie swembad is tops.

Chane C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi!

Dit is 'n baie mooi plekkie, is mal oor dit gewees, dit is 'n baie mooi kamer en baie veilig. Ek was beïndruk oor dat die huis met 'n kode oopmaak. Die eienaar is ook baie vriendelik gewees, sal beslis weer soontoe gaan!

Poppy K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, clean, friendly, nice and cool, quiet place for a VIP.

I really enjoyed my stay and I didn't want to wake up the next morning.

Zelda V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met vriende

Baie netjies en goed toegerus.

Baie vriendelik, hulpvaardig en netjies!

Christa L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflike verblyf.

Baie vriendelike eienaar, en netjiese gerieflike verblyf.

Malinda R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda R
Gesin met tieners

Skoon netjies, stil, eienaar behulpsaam.

Die eienaar was behulpsaam met inligting oor die omgewing, kamer was goed toegerus en skoon. Verwarmertjie kan dalk help. Bed was warm met die elektriese kombers.

Adelize R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelize R
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie netjies en gerieflik, baie goeie waarde vir geld. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Carmine N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmine N
Enkelreisiger

Voel soos 'n tweede huis.

Ek het baie lekker gebly en sal regtig die plek aanbeveel. Baie vriendelike en hulpvaardige mense wat jou sommer onmiddellik tuis laat voel. Ek gaan definitief in die toekoms van die plek gebruik maak. Veiligheid, netheid en gerieflikheid is vir my baie belangrik en ek was baie gelukkig en tevrede in al die opsigte. Geen slegte kommentaar of aanbevelings nie, want alles was perfek.

Elizabeth K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K
Saam met vriende

Baie mooi plek, baie goeie diens!

Ons was baie beïndruk met die plek en diens. Sal dit altyd aanbeveel. Goeie mense!

Ingrid W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Saam met vriende

We had a great time in a beautiful, clean and professional establishment.

The owner made things easy for us from booking till the end of our stay. The rooms were lovely, the area was quiet and close to many places we wanted to visit. I would definitely go back again.

Madiba M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madiba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean and a quiet accomodation in a safe environment.

Excellent for a small family as well. Close enough to all the necessary amenities.

Linda K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

We were treated like king and queen. Anton was so friendly and flexible. He arranged for a divine breakfast for us. We really enjoyed our stay.

Cora L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L
Enkelreisiger

Wonderlik! Pragtige plek en gawe gasheer/vrou.

Alles was net perfek! Dis 'n pragtige plek en ek het baie veilig gevoel.

Linda J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Rustig, skoon en ek het vrou-alleen veilig gevoel.

Sien gerus die sterre

Waldt H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Ons het een aand oornag vir 'n troue in die omgewing. Die blyplek was baie netjies, maklik toeganklik laat in die aand en die gasheer was ook baie vriendelik.

Sarah N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah N
Gesin met klein kinders

It was a nice and lovely place. It's a top of the range guest house, very welcoming - more than a hotel .We will definitely come back. It was great.

It was really nice. We enjoyed it. Thanks to friendly Antony. That guest house is top of the range, 5 star.

Anna K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf.

Dis gemaklik en waarde vir geld.

Melanie R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met tieners

Heerlik, privaat en veilig.

Ek sal enige tyd met vrymoedigheid hulle aanbeveel. Die plek kan deur 'n ring getrek word en het meer veilig daar gevoel as by ons eie huis.

Abraham V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twins bied stylvolle akkommodasie gerugsteun deur voortreflike diens teen 'n billike prys.

Ons is hartlik deur die eienaar ontvang. Hy het die sekuriteitstelsel wat met selfone beheer word aan ons verduidelik. Ons het daarna soomloos daarvan gebruik gemaak. Die kamer getuig van puik smaak. Die kombuis wat met die ander eenheid gedeel word, is funksioneel toegerus. Hoewel ons nie van die swembad, lapa of braaigeriewe gebruik gemaak het nie, was dit pynlik netjies. Die gastehuis is 'n hanetreetjie van die casino en die rivier.

Lanitza B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanitza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker, skoon en SO mooi!

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Dis super-netjies en mooi by julle en ons sal vir seker weer kom en julle hoogs aanbeveel. Baie dankie, dit was elke sent werd.

Heinrich V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en ek sal enige tyd weer gaan.

Dit was baie aangenaam. Veral die gasvryheid van Anton en die moeite wat daar vir ekstra versoeke gemaak is. Baie dankie!

Danet D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danet D
Gesin met tieners

'n Baie rustige en skoon blyplek.

Wil ook net vir Anton baie dankie sê vir sy gasvryheid en dat hy so vinnig was om ons te laat omdraai omdat ons van ons waardevolle items daar vergeet het. Baie dankie - ek sal definitief mense aanbeveel om daar te gaan oorslaap.

Elsie S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met vriende

Great place, very neat and comfortable!

My friends and myself had a great time at Twins Self-Catering Accommodation. The people are very friendly and the place is in perfect condition. No complaints whatsoever. Thank you for a great and comfortable stay!

Gerhard S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Definitief waarde vir geld. Alles is van die beste gehalte en die diens was uit die boonste rakke. Eie ingang is baie gerieflik. Sal enige iemand aanbeveel om van Twins gebruik te maak.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-straat 70, SE3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuzXQRPQQoEdxQvg5N4fRY5glDf1RwLIJWrnouad3q23WGw4QNZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 48 5 1 5 Beefwood Street 70 SE3 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.738381408189 27.853996304299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!