Astoni Guest Lodge Twins
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jun 2023 tot 30 Jun 2023 en 01 Jun 2024 to 30 Jun 2024.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jun 2023 tot 30 Jun 2023 en 01 Jun 2024 to 30 Jun 2024.
Prys sluit in
- Rejoice
- Slegs verblyf
- Believe
- Slegs verblyf
- Joy
- Slegs verblyf
- Blessing
- Selfsorg
- Love
- Slegs verblyf
- Grace
- Slegs verblyf
- Hope
- Slegs verblyf
- Peace
- Slegs verblyf
- Prosper
- Slegs verblyf
Huisreëls
Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Beefwood Road, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang