Two-Bedroom Apartment with Hot Tub in De Waterkant
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Wees asseblief bewus van brande en brandgevare. Geen groot vure word in die braai-area toegelaat nie, en geen vure word buite die braai-area toegelaat nie.
Skakel asseblief ligte, die TV en ander elektriese toestelle af, en maak seker dat alle storte en krane behoorlik toe is wanneer dit nie gebruik word nie. Wanneer gaste nie in die eenheid is nie, maak asseblief die vensters toe en hou die deure gesluit.
Die bestuur kan nie aanspreeklik gehou word vir die verlies van persoonlike eiendom nie. Gaste word aangeraai om hul besittings en waardevolle items te beveilig.
Let asseblief daarop dat die eiendom nie skoongemaak word nie. Gaste is verantwoordelik vir die opmaak van hul eie beddens en die was van hul eie skottelgoed.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gooi asseblief vullis in die voorsiene asblikke.
Gebruik asseblief water en elektrisiteit spaarsamig.
Gaste moet verseker dat niks aan die vloere, mure of plafonne van die eiendom vasgemaak is met spykers, skroewe, gomgewere of enige ander middel nie. Die koste van enige skade wat veroorsaak word, sal aan die gas gehef word.
Alle skade aan die eiendom sal aan die gas gehef word.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander inwoners deur geraas tot 'n minimum te beperk en harde musiek en geraas te vermy.
Neem asseblief kennis dat indien enige van die bogenoemde reëls oortree word, ons die reg voorbehou om gaste te vra om onmiddellik te vertrek, en indien enigiets beskadig word, sal die gas verantwoordelik gehou word vir die koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 14 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 5 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 5 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Loader Street 49A, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang