Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Falls View

Selfsorg
The Elna Falls Suite
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Die oopplan-suite is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Bridal Veil Falls Suite
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Die suite is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank. Die sitarea lei na 'n privaat dek met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Virgiliastraat 38, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4c10b9bf7a6371be7fcd16a4ad0a6334831e2d8ca185740ce9a5344eb9df936fe0f8bc34e31b0708d0dc70ba83358921d5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 38 Virgilia Street Mount Anderson 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.1118611 30.7643696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem