Struisbaai Akkommodasie by Two Oceans | LekkeSlaap
+18
+18

Two Oceans

  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waalstraat 66, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Two Oceans bied puik vakansieverblyf vir 'n gesin van 4 in Struisbaai.

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n stapelbed in die leefarea en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis het 'n ontbythoekie en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gas- elektriese stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die woonkamer het gerieflike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Die eenheid het 'n binnebraai-area.

Two Oceans het 'n pragtige uitsig oor die see en dit is loopafstand van die strand af. Konsertinadeure maak oop op die stoep met sy groot en gesellige kuiertafel. Dis ideaal vir 'n lieflike gesinsete terwyl ? mens na die see kyk en vir die branders luister.

Slaapplek

’n Bespreking by Two Oceans sluit in:

Dubbelbed Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Two Oceans
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • De Waalstraat 66, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Oceans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waalstraat 66, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbbfb1cf2f3bd1c47afcdcd36fba28292d1604f13ab2713cb388621a2acea5393e8d03baf9e77636fb602a714dc25a538b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 66 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.812191765319 20.045354860119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za