Twogether

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Twogether bied gerieflike verblyf in 2 bekoorlike selfsorg-eenhede in die klein dorpie Clarens aan. Die eenhede is gerieflik geleë en stapafstand van Clarens se dorpsplein af.

Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-leefkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n yskassie, 'n ketel en broodrooster, eetgerei en breekware. Elke eenheid beskik ook oor 'n privaat patio met 'n ystertafel- en stoele en 'n sambreel. Die eenhede bevat elkeen koffie- en teemaakgeriewe, skoon handdoeke, toiletware, oorpluisies, paneelverwarmers, elektriese komberse, haardroërs en tweepunt-kragproppe.

Klein, opgeleide en goed-gemanierde honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Daar is nie TV's in die eenhede nie en rook word slegs buite die eenhede op die patio toegelaat waar daar asbakkies is.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Twogether gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false