Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twogether

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 257

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 62 resensies vir Twogether
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Talita M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Vriendelike en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir kort verblyf is dit 'n baie lekker plekkie.

Ons het lekker warm geslaap, baie vriendelike hulp van Fran gkry. Ons het so bietjie gesukkel om die plekkie te kry maar met Fran se hulp daar uitgekom. Baie mooi en skoon. Badkamertjie was klein, maar voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect weekend stayover.

The unit is perfectly geared for a short weekend away. Stunning views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sias L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonplek het gebied wat nodig is vir 2 nagte.

Verblyf kan doen met bietjie aandag en opknapping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esron B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great venue.

Great venue, host was fantastic. Place was clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Enkelreisiger

Very clean and neat place.

Had an awesome stay. Will definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refiloe B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refiloe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outdoor adventure.

Mountain views are amazing from the unit and it is a walking distance to beautiful restaurants. Tannie is a very thoughtful host and friendly. The mattress in unit 1 needs to be changed, the bed is uncomfortable and noisy at night. WiFi would be nice since there is no TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Baie lekker gebly, tuis gevoel.

Makkie loop die ekstra myl om haar gaste tuis te laat voel. Die plekkies is warm en goed ingerig, ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie gasvryheid.

Heerlik gekuier, Makkie is 'n volwaardige gasvrou en het ons met ope arms ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle by my, Twogether, te huisves.
Die oomblik as jul hier inkom, is jul familie.
So lekker vir my as besoekers aan onse dorpie hulself geniet.
Hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.
Makkie

Twogether
Martin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die kuier was fantasties, wonderlike uitsig van die berge en baie wonderlike gasvryheid met aankoms, sal definitief voorstel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud. Maar lekker.

Beurtkrag gehad. Was koud in nag. Maar heerlik warm met elektriese kombers toe krag aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Ja, ou Clarens se weer hou ons heeldag op ons tone.
Tipiese weervoorspelling, dis altyd elders mooi weer.
As mens net 'n bietjie van ons liefde en dankbaarheid in jul harte plekkie inneem, is ek dankbaar.
Dankie vir jul dierbare gaste wat my hart opkikker en laat uitsien na jul volgende kuiertjie.
Makkie

Twogether
Winston K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met 'n mooi uitsig

Die plek was baie netjies gewees met alles wat 'n mens sal benodig. Die gasvrou is baie vriendelik en het seker gemaak ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Winston, dit was vir ons heerlik om julle by ons te hè. Jul voel nou soos my familie en dit is 'n groot voorreg.
Makkie.
Be happy, keep safe.

Twogether
Antoinette J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly en is bederf met beskuit, koffie, tee, suiker en melk asook ontbytpap!

Die uitsig vanaf Twogether is pragtig en dis so rustig, mens hoor al die verskillende voëls. Ons hondkinders het die groot erf interessant gevind en vir al die verbygangers wat beeste ingesluit het, geblaf! Baie dankie aan Makkie, wat ons baie vriendelik ontvang het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, peaceful, sweet.

Makkie and Deon were really sweet and kind. They were super welcoming and we had the best time! Absolutely loved the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzane W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marzane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon huisie met als wat nodig is.

Vriendelik verwelkom deur tannie Makkie. Net 'n jammerte van die afval wat skuins oorkant die huis afgegooi word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Marzanne,
Dit was vir ons heerlik om julle by ons te ontvang.
Dierbaar en vriendelik.
Die beste nuus vir jou, maar veral vir my.
Oom Deon het 'n backactor gehuur en van Maandag af begin skoon stoot.
Amper alles is al weg, nou moet ons net draad koop en toespan.
Ek is sò dankbaar.
T Makkie

Twogether
Yolandé H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Tannie Makkie is die oulikste tannie met die mooiste hart. Ons het so lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Julle is die dierbaarste kinders! Dit was sò lekker om julle by ons te hê. Mooi jaar vir julle.
Mooi loop, tot ons weer kan kuier,
T Makkie

Twogether
Desiree P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great breakaway, located near everything.

Nice owners, treated us with nice treats, made sure we were safe and had everything we needed. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met vriende

Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het tannie Makkie en oom Deon ons tuis laat voel.

Baie dankie aan tannie Makkie en oom Deon. Ons het van die begin af tuis en veilig gevoel. Ons het regtig baie lekker gebly. Die plekkie was lekker warm en snoesig. Alles wat mens nodig het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shané P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shané P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek van die stad. Eerste keer in Clarens!

Dankie, Tannie Makkie, dit was fantasties. Eerste keer in Clarens en ons het dit rêrig geniet, veral dat Rosie saam kon kom! Sy het dit netso baie geniet. Goeie diens, baie vriendelik, en gasvry. Plekkie was lekker cosy, netjies en eenvoudig. Alles wat mens nodig het om weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reagon C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en onvergeetlik.

Twogether is 'n nice plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies en die eienaars baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en gasvryheid van Makkie.

Wonderlike en gasvrye mense met die mooiste uitsig op die berge. Ongelooflik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, naby die square en great kliëntediens.

Ons kon ons honde saam vat en die verblyf was great. Genoeg spasie, en die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Dankie Makkie, ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en mooi uitsig.

Ons sal kom weer. Mooi plek en rustig. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Dit was baie lekker om in Afrikaans ontvang te word met goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies, vriendelik, maar reg oorkant die begraafplaas en munisipale dump, wat dit bietjie spoil.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker gebly in 'n goed toegeruste woonstelletjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Thys en Minda, dit was heerlik om julle ouens by ons te hè
Ja, met die perde, tans, hier langs ons, voel dit of ek terug is op die plaas.
Hul sal egter nou geskuif moet word, die veld is maar karig.
Hoop ons sien julle twee dierbare mense weer eendag hier by ons.
Bid julle 'n geseende, voorspoedige lewe, toe.
Tannie Makkie.

Twogether
Tanya B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met klein kinders

Great view of a beautiful mountain! Clean and everything you need.

We received a very friendly welcome! The cottage is beautifully decorated and comfortable. We travelled with a 10 month old baby and he was loved by the owners as their own grandchild! A lovely experience! We will definitely recommend to friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unette L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, plaaslewe, vars lug.

Die plek was skoon en netjies. Die oom en tannie was baie gasvry. Ons het perde gevoer. Dit is alles wat jy nodig het om weg te breek van die stadslewe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Unette, dit was so lekker o julle hier by ons te hè.
Ek hoop julle ouens het 'n baie geseende en voorspoedige jaar wat voorlè.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Lekker daggie,
T Makkie.

Twogether
Alta M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het ons besoek werklik geniet, dis skoon en netjies met baie ekstra spesiale bederf. Ons gasvrou was uitstaande, uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Alta, dankie vir jul liefde en vriendelikheid. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by ons te hè. Jul voel al klaar soos familie.
Hoop om julle weer by ons te kan huisves.
Pragtige jaar vol verrassings wens ons vir julle ouens, toe.
Lekker daggie,
Makkie.

Twogether
Ina J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou. Netjiese huisie met al die benodighede.

Ek en my man het 'n heerlike wegbreektyd gehad in Clarens. Twogether is ideaal vir twee mense en die huisie het alles wat mens nodig het. Ons het wel die dubbelbed effens ongemaklik gevind en dink dis dalk tyd vir 'n nuwe mattras. Verder was die gastevrou baie vriendelik en behulpsaam. Troeteldiervriendelik en veilige omgewing. Mooi uitsig oor die omliggende berge, terwyl ons ontbyt op die stoepie geniet het. Ons sal graag weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Gustav en Ina, dit was vir ons heerlik om julle by ons te kon huisves.
Julle het baie diep in ons harte ingekruip en ons sal jul graag weer by ons wil ontvang.
Geniet jul naweek.
Makkie.

Twogether
Darryn R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Was an amazing 2 days, very friendly reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

It was so wonderful to have you with us, so sorry your little toy pom didn't make it. You were like family, friendly, loving and a privilege to have you with us.
Hope you have a wonderful year.
Makkie.

Twogether
Chanzelle E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanzelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Allles was perfek!

Baie dankie vir die gasvryheid en al die moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Chanzelle, dit was heerlik om julle by ons te hè. Julle voel al klaar soos familie.
Mag hierdie jaar gevul wees met seën, vrede, baie vreugde en sukses.
Makkie

Twogether
Michaela M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michaela M
Saam met vriende

Home away from home.

This place was amazing to stay at! Tannie, Oom en Woefs were all extremely friendly and welcoming and always made sure we felt home away from home. We were met with a warm welcome of rusks, cereals, fresh milk, chocolates and loads of other spoils which was really nice. The road to Twogether was quite a steep rocky dirt road but most cars will manage it. I felt very safe here each night as oom locked the gate and the alarms were set. Twogether is walking distance from town but far enough from town to enjoy the peace. The place was small but cozy and had everything we could've ever needed. Thank you to Tannie, Oom and Woefs for the lovey stay at your little huisie in the mountains, it was absolutely wonderful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Dear Michaela and Jessica,

So enjoyed to have you you girls with us, fun and friendly.
Jessica, we hope everything is well with your father, and the two of you, micaela and Jessica had a funfilled Christmas.
Hope we see you soon. Oom Deon and tannie Makkie.

Twogether
Suzanne B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne B

Dit was wonderlik om hier te rus.

Dit was lekker dankie. Makkie is 'n wonderlike mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Ai Suzanne, en daar kon ons net vir 'n rukkie kuier, maar ai, ons ou seuntjie is 'n gawe van bo. Net jammer ons kon net tot Sondag bederf en geniet.
Dit was heerlik om julle by ons te hè, vrolike en heerlike gaste om op onse werf te hè.
Mag julle 'n wonderlike geseende feestyd hè en volgende jaar mag jy die geleentheid kry om sommer baie vrouens mooi te maak en hul selfbeeld bou.
Hoop ons is weer eendag bevoorreg om julle by ons te huisves.
Baie seen vir julle,
Makkie

Twogether
Rina D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, vriendelike ontvangs.

Ons is hartlik ontvang deur Makkie met ons aankoms. Sommer dadelik 'n geselsie aangeknoop en ons laat tuis voel. Die eenheid was baie netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Ons kon braai en lekker kosmaak. Die uitsig oor die berg is ook asemrowend - net so jammer ons het die sneeu met één dag gemis! Die melk, ontbytpakkies en tuisgemaakte beskuit was 'n groot bederf gewees! Ons 4 hondjies was ook veilig op die erf en mens kan sien Makkie het 'n sagte plekkie vir die viervoet-kinders. Ons sal vir seker weer daar oorbly wanneer ons ons pad terugvind Clarens toe. Baie dankie, Makkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Hallo Rina, dit was 'n fees om julle vier en kind by ons te kon huisves. Julle honnekinders het ook net lekker ingepas.
Mag jul baie seen vrede en vreugde vorentoe beleef en ons sien uit daarna om julle dierbare mense weer by ons te hè.
Makkie

Twogether
Theo & Mandi K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo & Mandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gulde ontvangs met bederfies van beskuit en lekkernye, met vars melk en koffie.

Kon parkeer en na die winkels en restourante in die dorp loop - Nie 'n kilometer ver nie. 'n Plus was dat dit dier-vriendelik was en Mandi haar poedeltjie kon saamneem. Die sig oor die berge is asemrowend vanaf die stoepie waar ons al 5-uur die oggend koffie gedrink het. Sal beslis weer in die winter daar gaan kuier met die oog om 'sneeu' op die berge te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Dit was so lekker om julle by ons te hê, jy het darem die dankbaarste, borrelende mens vir 'n vrou Theo, geniet en koester haar.
Ek hoop ek kan volgende jaar vir julle sneeu hier by ons hê.
Liefde en groete
Makkie

Twogether
Danika S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danika S
Saam met vriende

Baie lekker gebly, gasvryheid uit die boeke uit!

Verblyf het alles gehad wat mens nodig het, baie lekker gekuier en geslaap! Pynlik netjies en "cozy".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Beste Danika,

Dit was heerlik om julle by ons te kon huisves. Julle het vroeg gery so die reën gemis.

Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Makkie

Twogether
Ronel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Besigheidsreis

Pragtige, stylvolle plekkie, fantastiese mense.

Het elke oomblik in die mooi plekkie geniet, soveel detail is aan aandag gee, kan net baie, baie dankie sê vir die wonderlike gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Danika, wat 'n voorreg was dit nie om julle hier by ons te hê nie. Dit is net jammer ek het nie meer tyd saam met julle spandeer en gekuier nie.
Ek wens julle net seën, vreugde en vrede toe.
Liefde
Makkie

Twogether
Rosemarie L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie L
Enkelreisiger

I had such a lovely welcome with my 6 dogs.

The rusks and sweets and breakfast cereals and fresh milk was a lovely surprise and most welcome. A lovely strong flow of hot and cold water in the shower. I will definitely be visiting there again when I go next year to. Magda was most friendly and most accommodating I was also given under cover parking and she has very good security system and well lit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Dear Rosemarie,

We really enjoyed accommodating you and your 4-legged kids. We love animals and your well-behaved dogs are always welcome here.

Regards,
Makkie

Twogether
Stephane D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies goed toegerus.

Pragtige, goed toegeruste plek. Dankie Deon en Makkie vir jul gasvryheid en die bederfies in kombuis. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met vriende

Wonderlike gasvryheid!

Dankie Makkie vir jou ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid, ons het so welkom gevoel. Die plek is skoon, pragtig en het alles in wat nodig is. Dankie vir die ekstra moeite soos die koffie, bakkie lekkertjies en die vinnige ontbyt pakkies. Ek sal vir seker vir Twogether aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Karin,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle by ons te huisves. Julle het dadelik in my hart gekruip...ons tipe mense! Hoop om julle weer gou by ons hê.

Mooi daggie en baie seën en voorspoed met alles wat vir julle in die toekoms wag.

Baie liefde,
Makkie

Twogether
Ingrid M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Makkie went out of her way to make out stay comfortable. The room contained many little surprises to ensure a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Ingrid en Mia,

Vir ons was dit 'n fees om julle by ons te kon akkomodeer. Dit is altyd 'n voorregom mense wat in ander lande werk en woon, se lewensstyl te leer ken en om meer kennis op te doen, dit verbreed ons uitkyk op die lewe. Mia, geniet Rusland, bêre elke nuwe ondervinding in jou hart.

Ons hoop om jul spoedig weer by ons te verwelkom.

Groete,
Makkie

Twogether
Leonel V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonel V
Gesin met klein kinders

Was regtig baie lekker.

Het dit baie geniet. Eienaars baie gasvry en die huisies was oulik en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker 'cozy' en gemaklik!

Met ons aankoms was ons vriendelik verwelkom deur tannie Makkie. Die eenheid was goed voorberei, mooi skoon en warm binne. Daar was meer as genoeg van die basiese 'condiments' (tee, koffie, suiker, ens.) en ekstra spesiale goed uitgesit vir ons. Met die koue weer buite was die eenheid goed ingerig - meer as genoeg komberse, lieflike groot bed met luukse beddegoed en elektriese komberse. Dit is baie veilig en troeteldiervriendelik. Ons het gerus gevoel om ons honde daar te los terwyl jy in die dorp is, wat stapafstand weg is. Baie mooi uitsigte van die stoep af! Heerlike, rustige wegbreekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Daniël, dit was vir ons 'n groot voorreg om julle twee vriendelike dierbare jongmense by ons te huisves.
Ek en Vesta het lekker met Jamie en Lientjie gespeel.
Ons hoop om julle ouens gou weer by ons te hè.
Groete,
Makkie.

Twogether
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niekie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Niekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view on the graveyard and dumping site is not pleasant.

I know the owners have no control over the above but that was very unpleasant. BUT Makkie is such a pleasant person the unit was clean, we slept warm and did not need anything, evertything was there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Niekie, ek is so jammer dat julle onveilig gevoel het by ons. Ons sal nooit ons gaste in gevaar stel nie. Julle, ons gaste is vir ons te veel werd. My motto was nog altyd.
'The people who come to our house are under our protection. I must make them happy and comfortable, and give them everything I have.
Vir ons was dit 'n voorreg om julle by ons te kon huisves.
Beste wense, Makkie

Twogether
Naomi S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is werklik niks wat kortkom in die selfsorg eenheid nie.

Verseker die beste selfsorg eenheid wat ek nog gesien het. Mens kan 'n vyf-gang maal kook in daai kombuisie. Die huisies is skoon, netjies en goed versorg. Magda gaan uit haar pad uit om mens tuis te laat voel. Die huisies is wel geleë op 'n grondpad en teen 'n helling wat dit bietjie uitdagend maak vir klein karretjies in die reën seisoen. My ma was saam met my en die stoepe van die huisies het ongelukkig nie handreëlings nie wat my senuwees van tyd tot tyd op hol gehad het, maar vir die res kan ek net prys gee. Julle sien my verseker weer! Dis absolute waarde vir baie min geld gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Naomi, dit was heerlik om julle twee by ons te huisves.
Sal die manne bietjie 'nag' dat hul 'n plan maak met reeling. Veral ons kortes sukkel bietjie, nè.
Dit sal heerlik wees om julle weer by ons te kan hè. Klaar in my hart ingekruip.
Baie liefde vir julle.
Makkie

Twogether
Christo G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plekkie met die mooiste uitsig!

Baie netjiese plekkie, net wat die hart en siel nodig het. Mooiste uitsig oor die omliggende berge! Baie dankie vir julle gasvryheid Makkie, dit was ons 2 de kuier by julle en sal weer terug kom! Dankie vir die bederfies wat vir ons gelos is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Beste Christo,

Dit was heerlik om jou en Lee weer by ons te kon huisves, julle voel al soos ons eie kinders. Ons bid vir julle 'n pragtige jaar vorentoe.

Groete,
Makkie

Twogether
Johan K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, puik diens, sal weer teruggaan.

Makkie het ons welkom en tuis laat voel van die eerste telefoonoproep tot by die groet. Wonderlike uitsig op die Malutiberge. Veilige parkering en ideaal geleë om die rustigheid en stilte van die omgewing te ervaar. Baie dankie vir al die bederfies in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Baie dankie, Johan! Julle was net te kort by ons! Ons hoop ons sien julle sommer spoedig weer.

Groete,
Makkie

Twogether
Sally S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sally S

Comfortable and clean.

Please mention that road from town down to house is steep, rough dirt road. On weekends noise level from location could be too much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Dear Sally,

Thank you for your feedback, wish we had you with us for a little longer. We wish the four of you all the best!

Greetings,
Makkie

Twogether
Bronwyn D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn D
Gesin met klein kinders

Very neat, tidy and welcoming.

The owners are absolutely lovely people, we felt very welcome. The place was neat, tidy and had everything you need for a beautiful visit to Clarens!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies en goeie verwelkoming.

Die eienaars is lieflike mense en ons het baie tuis gevoel. Die plek was netjies en ons het alles gehad wat nodig is vir 'n pragtige besoek aan Clarens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Thank you ever so much, Bronwyn, it was sò wonderful to have you and your prescious son with us.
We wish you a wonderful year with much love, and good fortune, for the year 2017.
Hope to have you with us, again.
Makkie

Twogether
Kotie A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was verras deur bederfies soos vars melk, sjokolade en ontbytpap. Makkie doen ekstra moeite om mens tuis te laat voel. Sy is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Baie dankie vir jul liefde teenoor ons. Vesta mis julle baie, wag om te gaan stap.
Ons bid julle baie seen, vrede en vreugde toe, in hierdie kersseisoen.
Makkie

Twogether
Danie N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie N
Enkelreisiger

Gerieflik en met vriendelike gasvrou en gasheer.

Baie vriendelike ontvangs en, behalwe dat 'n lugversorger en/of dakwaaier baie sal help, is die eenheid ruim en gerieflik. Is egter nie baie goed geleë nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Beste Danie, baie dankie vir jou terugvoer. Ai, hoe graag sou ek nie ook die omgewing wou verander nie! Ek slaan maar aldag my oe op na die berge, dan voel ek ampertjies weer soos op die plaas.
Ek sal spaar vir dakwaaiers, maar oor die algemeen regverdig Clarens temperature nie werklik lugversorging nie.
Ons wens jou baie seen en voorspoed toe.
Makkie

Twogether
Johan P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P
Enkelreisiger

Voldoen aan verwagting.

Baie gasvry ontvang. Geen probleme ondervind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Baie dankie, Johan, baie seen en voorspoed wens ek julle toe, as onderwysers, met sò 'n belangrike en meesal, ondankbare beroep in die onderwys. Ook vir jul dogter met die finale belangrike fase van haar skool loopbaan, wens ek 'n geseende voorspoedige toekoms, toe.
Warm groete,
MAKKIE

Twogether
Nico D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en volledig toegerus met gasvrye en vriendelike ontvangs deur Makkie.

Soos hierbo. Baie netjiese en skoon fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Baie dankie! Dit was heerlik om julle 2 van Hartenbos by ons te ontvang, het gevoel of ek so 'n bietjie van die see by my kon vasvang. Ek hoop ons sien julle weer.
Wees gelukkig en gaan sit vir 'n rukkie op die strand en dink aan ons hier in die verre Vrystaat.
Makkie.

Twogether
Eleanora S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanora S
Enkelreisiger

Pragtig, skoon verblyf en baie dankie vir die gasvryheid. Tot weersiens

Baie lekker gebly, skoon en netjies verblyf. Pragtige vriendelike gasvryheid van die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Baie dankie Eleanora, dit was heerlik om jou hier by ons te hê. Ek is so bly dat jy weer bande met jou Vrystaatse vriende kon stywer trek. 'n Mooi geseënde jaar vol vreugde vrede en sukses bid ons jou toe.
Till we meet again.
Warm groete,
Makkie.

Twogether
Dané B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané B
Saam met vriende

Baie vriendelike mense wat uit hul pad uit gaan om jou tuis te laat voel.

Baie lekker bly plek en nie duur nie. Sal dit beslis aanbeveel vir almal wat Clarens besoek. Die woonstelle het als in wat jy nodig het. Die mense is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Baie dankie my kind, ek wens sò ek kon jul ontmoet. Maar as jou enigste dogter in Pretoria wil trou, mis g'n ma dit nie.
Hoop dat ons jul weer eendag by ons kan huisves dat ons meer as net telefonies kan kuier.
Mooi daggie vir julle.
Makkie.

Twogether
James E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ondervinding en ons het heerlik gebly.

Die akkommodasie is baie netjies, goed toegerus en skoon. Magda Blignaut is baie vriendelik en professioneel. Haar persoonlike kontak en "omgee" het ons verblyf uiters aangenaam gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe James en Elmarie, vir ons was dit sò lekker om julle by ons te hê, wens ek kon vir jul warmer weer bestel, maar die ou Vrystaat bly maar koud.
Hoop julle het 'n wonderlike lewe vol verrassings, hoop ons sien jul weer.
Liefde, Makkie

Twogether
Morne C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry, heerlik gebly by Tannie Makkie en Oom Deon.

Dit is soms moeilik om verblyf te kry wat troeteldiervriendelik is, maar ons miniatuur worshond was meer as welkom in die groot veilige erf tydens ons besoek aan Clarens. Dankie vir die gasvryheid en die lekker bly. Ons sal vir seker weer kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Liewe Morné en Anore,
Dit was sò lekker vir ons om julle hier by ons te hê. Julle het gevoel soos onse eie en wens jul kon langer by ons gebly het.
Geniet jul jong lewe!
Warm groete,
Tannie Makkie.

Twogether
Raen R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, netjies en snoesig!

Die eienaars is liewe mense. Ons is met 'n glimlag en ope arms verwelkom. Twogether is skoon en netjies. Wat 'n lekker stort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Hi Raen, dit was heerlik om jou en Anette by ons te hê, net jammer dit was sò kort, sou jul graag langer by ons wou huisves.
Ek wens jul 'n mooi geseënde en prettige jong lewe toe.
Warm groete uit 'n koue Clarens
Tannie Makkie.

Twogether
Ulla L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulla L
Saam met vriende

The stay was lovely.

Wonderful stay! We enjoyed our stay and we had warm beds and rooms. Thank you so much!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf.

Lieflike verblyf! Ons het dit baie geniet - die kamers en die beddens was heerlik warm. Baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twogether se terugvoer

Baie dankie julle dierbare 3 kinders. Jammer ek kon nie vir julle sneeu, baie sneeu gegee het nie.
Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê.
Warm groete uit 'n koelerige Clarens.
T Makkie.

Twogether
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 691, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApXeTrwDxtQWV0dthINX58oFCMIHM7RfqPDepiS94saqovbo3Pj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 691 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.518394017194 28.423570096493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem