Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TygerWaterfront Penthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nikolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir TygerWaterfront Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Uiters vriendelike ontvangs deur Imelda en Henco. Baie dankie.

Baie aangename verblyf. Alles wat jy nodig het is beskikbaar, en nog meer. Baie skoon, netjies en gerieflik. Dit is beslis my voorkeur bestemming vir toekomstige besoeke aan Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shereen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen M
Enkelreisiger

Peaceful and tranquil.

Great place, spacious and clean. The apartment had all the amenities and appliances one could need. The lift does not work during load shedding so it's not wheelchair friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TygerWaterfront Penthouse se terugvoer

Thank you Shereen,
We hope to see you soon!
Regards
Nikolien

TygerWaterfront Penthouse
Heidi L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L
Saam met vriende

Would definitely recommend it. Clean, neat and modern. Thank you for an amazing stay. Exceeded our expectations!

The staff was friendly, the location perfect. The facilities, exactly what was needed. The furniture was in good condition. Cutlery, crockery, bedding everything on point! Loved it will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrietta V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net eenvoudig fantasties!

Voldoen aan al die vereistes. Was een van ons heerlikste wegbreek naweke en beste verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met tieners

Die woonstel is baie goed ingerig en die vriendelike verwelkoming na 'n lang pad het ons beïndruk.

Die woonstel is modern en baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly en kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilgard N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilgard N
Besigheidsreis

Baie lekker woonplek vir besigheid of privaat.

Baie lekker woonstel op die 6de verdieping met 'n mooi uitsig en stoep. Gasvrye gasheer, kon gebruik maak van alles in die woonstel. Sal dit beslis aanbeveel en weer daarvan gebruik maak as ek in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, het tuis gevoel en alles was mooi skoon en netjies. Die koffie was heerlik.

Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Five star accommodation! Loved it!

We had fantastic stay at the Tyger Waterfront Penthouse. The penthouse is beautifully furnished, great location. We were spoilt with lovely rusks and biscuits - even a bottle of wine was left for us to enjoy! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerty D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd heerlik! Mal oor hierdie plek!

Wens dit was my woonstel! So naby winkelsentrum en heerlike eetplekke! So lekker om hier te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyger Waterfront, Cascades 602, Belville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr2oulG3zZXWAvOrxXdq5J4DtS73fypuxs6dPvOEL1qXLhrLvLS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Tyger Waterfront Cascades 602 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.876011513 18.628186982803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem