Tygerfontein Safari Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tygerfontein Safari Villa is 'n selfsorglodge langs die N2 en is 32 km van die Addo-Olifantpark se Matholweni-hek af geleë. Die lodge is ook die ideale basis vanwaar ander omliggende wildreservate verken kan word.

Dié ten volle gemeubileerde huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n enkel- en 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore om etes voor te berei.

Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 14 en in die sitkamer is daar 'n TV en 'n houtvuur-kaggel. Die leefarea lei na die agterplaas waar daar 'n tuin, braai-area en swembad is.

Tygerfontein Safari Villa is ook ideaal geleë sowat 71,3 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe, die stad se sentrale sakegebied, vermaak en sakegeriewe af.

Slaapplek

'n Bespreking by Tygerfontein Safari Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tygerfontein Safari Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za