Loevenstein Akkommodasie by Tygerviews B&B | LekkeSlaap
+47
+47

Tygerviews B&B

Gastehuis
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 268, Tygerbergheuwels, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Tygerviews B&B bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in 'n rustige woonbuurt teen die hange van Tygerbergheuwels in Lovenstein geleë. Die eiendom is ongeveer 4,5 km vanaf Bellville Velodrome en 10 km vanaf Canal Walk Winkelsentrum geleë. Die ligging is ideaal vir diegene wat die Durbanville Wynroete vir verken.

Verblyf word in 3 deluxe koningin suites, 4 tuin suites en 1 selfsorgwoonstel gebied. Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die gastehuis bied gratis WiFi en 'n Engelse ontbyt word beskikbaar gestel aan gaste wat in die koningin suites en tuin suites bly. Gaste kan die swembad geniet en op die gemakstoele by die swembad ontspan. Swemhanddoeke is beskikbaar. Die gastehuis bied begeleide toere en uitstappies na verskeie besienswaardighede, soos Tafelberg, Kaappunt, Hermanus en die Kaapse Wynlande teen 'n ekstra koste.

Die eiendom bied toegang tot die N1-hoofweg en is sowat 4 km vanaf die Tygerberg Natuurreservaat geleë. Geriewe in die omliggende area sluit Louis Leipoldt en Panorama Medi-Klinieke, Karl Bremer Hospitaal, die Universiteit van die Wes-Kaap, die Universiteit Stellenbosch se mediese kampus in. Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 14 km weg en vervoer na en van die lughawe kan gereël word. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en volwasse vakansiegangers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Uys Krige-rylaan 268, Tygerbergheuwels, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 268, Tygerbergheuwels, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3LFoAUhC83PoX38YfuVBbkjRDZN2Am2RcPW4B53ZveVDBS0Be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 2) 268 Uys Krige Drive Tygerberg Hills 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.886848 18.606422
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za