LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tzaneen ArborPark Lodge | LekkeSlaap
+23

Tzaneen ArborPark Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R726 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tzaneen ArborPark Lodge is 'n stylvolle lodge in die prentjiemooi dorpie, Tzaneen, in die Limpopo-provinsie. Die lodge is in 'n stil woonbuurt in Tzaneen geleë en is slegs 'n paar minute vanaf die sentrale sakegebied. Ons is ideaal vir groepe of sake-wegbreke.

Ons bied verblyf in 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, selfsorg-eenhede en kamers vir rugsakreisigers. Elkeen van die eenhede bevat geriewe soos gemaklike beddens met 'n badkamer met 'n bad of stort, of albei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Ons selfsorg-eenhede het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatstofie, ketel en ander toebehore en potte.

Ons bied ook verskeie geriewe op die perseel soos 'n braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Limpopo bied 'n wye verskeidenheid dinge om te doen en sien. Ons is op die pad na die wêreldbekende Krugerwildtuin en Mosambiek sowel as ander gewilde besienswaardighede en doendinge in die Tzaneen-area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 51 resensies vir Tzaneen ArborPark Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Tzaneen ArborPark Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R726
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R726
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmYjk2NDJkLTE2YmItNDQwYy1iNWRiLTMwNWZiNmUxYjMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R726  per nag (vir 2 persone) 51 5 1 4 2 Soetdoring Street Arbor Park 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.83811 30.14569
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!