Tzaneen Akkommodasie by Tzaneen Country Lodge | LekkeSlaap
+94

Tzaneen Country Lodge

Hotel
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vriendelike mense en smullekker disse. Dit is die perfekte wegbreekplek vir paartjies, gesinne en sakereisigers.

Verblyf word gebied in 61 kamers en gaste kan kies tussen standaard kamers, luukse kamers, kamers met 2 enkelbeddens, gesinskamers, "Presidential"-kamers, wittebroodkamers en kamers vir sakereisigers, almal met en suite-badkamers. Die lodge bied ook rookvrye kamers en kamers vir gestremdes. Elke kamer is individueel versier in 'n informele elegante styl met alle moderne geriewe en eksklusiewe tuin- en swembad-uitsigte.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, braai-area, WiFi, kamerdiens, wasgoed- en droogskoonmaakdiens, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, bergfietsry, perdry, visvang, voëlkyk, die Groot 5, swem en tennis in. Tzaneen Country Lodge is slegs 95 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Tzaneen Country Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
  • Gaste dink Tzaneen Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NzlmZjQzLTQyZGUtNGYzMy1hNTc3LTlhN2I2OTcyYjU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Tarentaal 524 Tarentaalrand 0859 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -23.819024290562 30.302626402113
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za