Tzaneen Akkommodasie by Tzaneen Guest House | LekkeSlaap
+16

Tzaneen Guest House

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Tom Van Aardt, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tzaneen Guest House is in Limpopo geleë. Die gastehuis is stapafstand van Tzaneendam af en naby aan die grootste kremetartboom in Suid-Afrika.

Elke kamer is toegerus met lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe: 'n groot swembad, droogskoonmaakdiens en veilige parkering.

Tzaneen is bekroon as die skoonste dorp in Limopo. Gateway Lughawe is net 69 kilometer van ons gastehuis af.

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Tzaneen Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 9 Tom Van Aardt, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Tzaneen Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Tom Van Aardt, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NDk1ODRiLTM3ZWUtNGRhMy1iMzliLTI1YTc0YmQyNmRlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 9 Tom Van Aardt Aqua Park 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.811844605192 30.15345543623
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za