Tzaneen White House Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tzaneen White House Lodge bied oornagverblyf in die unieke dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge.

Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is dubbelbeddens in 3 van die kamers en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n bad en stort. En elke kamer is toegerus met 'n mikrogolf, ketel, en TV.

Daar is 'n gastesitkamer, gratis WiFi, veilige parkeerplek, braai-areas en 'n dubbel-elektriese heining.

Die Safari-restaurant bedien heerlike kos en daar is ’n kroeg met ’n groot TV. Dis net 3 kilometer vanaf Tzaneen White House Lodge geleë .

Besienswaardighede in die area sluit die Agatha Krokodilplaas, Kings Walden Garden, Tzaneen Country Club en die Tzaneendam Natuurreservaat in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tzaneen White House Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za