Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ubunye Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ubunye Game Lodge, Klipoortjie Plaas, Kromdraai, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ubunye Game Lodge is tussen Bela-Bela (Warmbad) en Thabazimbi, en aan die voet van die Waterberge geleë.

Die lodge het 'n verskeidenheid verblyf-opsies beskikbaar insluitend chalets met slaapplek vir 2, 4 en 6 gaste onderskeidelik. Daar is ook privaat huise, luukse tentkampe en luukse VIP-suites. Die eiendom bied slaapplek aan 100 gaste in totaal. Dit word omring deur rustigheid en is versteek in die wildernis.

Die lodge beskik oor verskeie kampe: Sibaka Lodge, Ntokozo, Safari-eenheid, die Uil-huis, Kudu-huis en die Ubunye-privaathuis.

Die Uil-huis bied slaapplek aan tussen 12 tot 14 mense en beskik oor 4 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers, 'n volledige toegeruste kombuis en leefarea, 'n stoep met 'n uitsig oor die bosveld en 'n boma. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het lugversorging in al die kamers en DStv in die leefarea.

Die Sibaka-eenhede is grasdak-selfsorgchalets wat met bosveld omring word. Die luukse eenhede is deel van die Sibaka-kamp en is moderne chalets wat geskik is vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Al die luukse eenhede en Sibaka-eenhede het lugversorging, 'n yskas-vrieskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede deel 'n gemeenskaplike lapa met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n groot yskas, 'n pooltafel, veerpyltjiebord, swembad, eetarea, boma met 'n vuurput, 'n braai-area, 'n piekniektafels en sitplek. Gaste by die Sibaka-kamp kan ook putt-puttgholf, springmat, vlugbal, 'n klimraam en springkasteel met 'n glyplank geniet.

Die Ntokozo-eenhede is reg langs die dam en beskik oor eenhede geskik vir 2, 4 of 6 gaste. Hierdie eenhede deel gemeenskaplike geriewe soos 'n volledige toegeruste kombuis met 'n onderdakbraai, 'n kroeg op die dak met 'n uitsig oor die dam en 'n boma. Daar is ook 'n privaat swembad.

Al die eenhede word daagliks skoongemaak deur die goed opgeleide personeel van Ubunye.

Verder is daar 'n verskeidenheid wild wat kameelperde, sebras, blouwildebeeste, njalas, kudus, waterbokke, impalas en steenbokke insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ubunye Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Val Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ubunye Game Lodge, Klipoortjie Plaas, Kromdraai, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Ubunye Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ubunye Game Lodge, Klipoortjie Plaas, Kromdraai, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52a1ab6ab26065ce98d1c50432e07e9903c24edf05835c9727d63e16da35bbe125a0ed3383959c99318f9b36b679f6f3d0d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Ubunye Game Lodge Klipoortjie Plaas 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.9719987 27.8898927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem