Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit-Eindelik

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Uit-Eindelik 1
Selfsorg
Uit-Eindelik 2
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
'n Sleutel- en breekskadedeposito is met die deposito vir die bespreking betaalbaar. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.
Daar is toiletpapier en opwasmiddel vir gaste om mee te begin, maar daarna moet hulle dit self aanvul.
Gaste moet hulle eie hout en houtskool saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerweg 16, Reebok, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac75291bb25246b0728c7f8e87addb6585f43ceab3e7a2efa1ce79f91e106dbee25e9ff50553388de47a43d6375c19208c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 Duiker Way Reebok 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079554609372 22.165255070112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem