Uit en Tuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uit en Tuis bied gerieflike verblyf in 'n huislike gastehuis in die dorpie Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af. Gaste kan Parys platloop en al die kunsgalerye en antiekware-winkeltjies na hartelus verken, of 'n heerlike maaltyd by een van die vele restaurante geniet.

Die gastehuis het 'n hartlike atmosfeer en verblyf word aangebied in 4 kamers. Elke kamer het 'n badkamer, en gaste het toegang tot die stoep en braaigeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak, en is ingerig met TV's en tee- en koffiemaakgeriewe.

Parys bied iets vir elkeen, en daar is Zipline-toere, gholf, begeleide toere, valskermspring, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsritte, perdritte en perdry-roetes, bergfietsroetes, warmlugballonvaarte, voetslaanroetes, wildritte, visvang, kanovaart, voëlkyk, en abseil, alles in die omgewing beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uit En Tuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false