Stormsrivier Akkommodasie by Uit Rat Uit | LekkeSlaap
+17

Uit Rat Uit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg 55, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Uit Rat Uit is 'n selfsorghuis in Eersterivierstrand en is ideaal vir 'n gesin. Die huis is naby die strand en die Tsitsikamma Nasionale Park.

Dié huis beskik oor 6 slaapkamers met slaapplek vir 13 gaste in totaal. Drie van die kamers het elk 'n dubbelbed en 2 van die kamers het elk 2 enkelbeddens. Die sesde kamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die kamers deel 2 badkamers wat elk 'n bad het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en basiese kookgerei toegerus. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die huis bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan doendinge soos visvang, swem, fietsry, bergfietsry, voetslaanroetes, tennis en voëlkyk in die area geniet.

'n Natuurreservaatfooi moet aan die Eersterivierkantoor betaal word met aankoms. Dis nie ingesluit by die tarief nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Uit Rat Uit sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eersterivierweg 55, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg 55, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7svlJAA9XOfTcQFcVg8699bEGdIVDipDXMcQS9HhE5fMFKka?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 13) 55 Eersterivier Road Eersterivierstrand 0165 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.069692080113 24.214317592675
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za