Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Uitkyk House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nico P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met vriende

Rustig, veilig en gemaklik.

Die ligging en die huis is baie mooi en smaakvol. Madri is baie gaaf en behulpsaam. Ek sal vir seker weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker ruim huis met pragtige uitsig.

Baie lekker ruim huis met pragtige uitsig. Kan heeldag op die stoep sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik wonderlik!

Ongelooflik fantasties. Wonderlik rustig! Wat 'n belewenis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cosie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cosie V
Saam met vriende

Perfekte plaashuis selfsorg eenheid.

Baie lekker verblyf, perfekte ligging en uitkyk oor die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maren B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning house with amazing views across the Karoo.

We had a very short stay at Uitkyk House. A beautifully put together farm house, with stunning views. We loved that it was only a short drive out of town, but it felt like we were in the middle of nowhere. Will definitely be coming back for a weekend visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee nag verblyf.

Pragtige ruim huis en smaakvol gemeubileer. Baie lekker gebly met Madri wat enige versoek hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful haven for reflection, away from busy city life.

Awesome and peaceful location, great destination for relaxation, and many outside lounge areas to choose from: to read, relax and eat. Great for a group as well. We had stunning weather with awesome vistas and sunsets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanne J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! I like the silence and the stunning view of this place.

I will go back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At N
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike huis in pragtige area.

Alles was fantasties. Groot, skoon, netjiese plek met uitsigte na alle kante. Lae motors gaan sukkel om daar uit te kom. Muskiete is 'n probleem. Verder was alles great.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid.

Heerlike plek om te rus en die mooi van die Karoo te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Saam met vriende

Rustig en veilig.

Plek besonders mooi. Ons wou in stilte wees op ons eie en veilig gevoel het. Dit was so. Alles wat jy nodig het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geert V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier en vryheid.

Dis ons tweede kuier by Uitkyk House en dit is 'n wonderlike ontsnap van die werklikheid. Stilte en privaatheid maak dat jy werklik kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew C
Gesin met klein kinders

Beautiful spot in the Karoo - peaceful and relaxing stay.

Recommended for a quiet break in one of SA's iconic towns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier in mooi en goed toegeruste huis.

Pragtige huis waar mens in die stilte en spasie van die Karoo kan herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadja F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadja F
Gesin met tieners

Awesome stay, beautiful view and absolutely terrific equipped.

We had a great time staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G
Gesin met tieners

It was really nice, quiet and secluded.

I would recommend it to anyone, but please remember to take enough protection against mosquitoes. The mosquitoes severely bit my wife. Wi-Fi was not working, but we did not mind as we enjoyed the quietness. The location is not accessible by a low car.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jireh S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jireh S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi!

Kommunikasie was nie so goed nie. Die elektrisiteit was op gewees en sy moes ekstra geld kom op sit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met vriende

Mees fantastiese gastehuis, mooiste decor en geriewe - voel soos jou eie huis.

Uitkyk House is op 'n pragtige landgoed, met die mees wonderlikste uitsig oor die Karoo. Is so smaakvol ge-decorate, alles pagtig skoon en van beste kwaliteit. 'n Stoep wat jou beskerm teen winde vanaf alle kante met heerlike kuier plekke, braai en swembad wat alles weereens uitkyk oor Karoo. Die binnekaggel was te heerlik vir koue dae. Alles wat jy benodig is beskikbaar - vat net jou klere saam en geniet die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, mooi en rustig.

Madri se plek is 'n belewenis. Soveel aandag en liefde in alles. Mooiste huis deur al die jare van LekkeSlaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew K
Gesin met klein kinders

Beautiful home on the Karoo prairie.

A beautiful home just out of town. Cleverly designed to deal with any weather condition. Looking in any direction is like looking at a picture postcard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carene D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded expectations.

We had a most wonderful and relaxing 3-night stay - myself, my husband and our small dog. The house is very well-equipped, with firewood supplied as well. The garden is not enclosed, so keep an eye on your pets. The indoor fireplace was a winner for our stay in winter. Comfortable bed, linen and bedding. Good quality towels as well. Only thing is the house needs a good overall clean - dusty, dirty windows, pool hasn't been cleaned for some time (even though we didn't use it). The lady who came for our check-out was very rude. Overall 4.5 stars due to location, privacy, facilities and amenities, well-equipped, comfortable and incredible views! We'll definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H
Gesin met tieners

Wat 'n lekker plek.

Presies wat die ander mense se terugvoering was is waar. Dit was 'n fantastiese breek vir ons gesin gewees. Selfs met die gereelde 'loadshedding' het ons dit geniet. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Innis B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Innis B
Gesin met tieners

Lekker oornag!

Krag was ongelukkig vir ons hele besoek af gewees! Geen warm water nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zayne U - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zayne U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, comfortable house with a beautiful view.

Uitkyk is a well-appointed house, in a great setting. We really enjoyed our time there. The clear evening skies made stargazing an absolute treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Dit was die derde keer wat ons by Uitkyk House oorgebly het en vir seker nie die laaste nie. Die huis is keurig toegerus en het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons sien reeds uit na ons volgende kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buks S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring. Die rustigheid en stilte is goed vir die siel.

Die huis het alle verwagtinge oorskry. Alles is daar. Ons het hopeloos te veel saam geneem, net om uit te vind die huis was ten volle toegerus selfs met items wat ons nie verwag het nie. Die stilte en rustigheid is oorweldigend, presies wat ons wou gehad het. Jy kan die dorp sien van die huis af, maar die naaste bure is meer as 'n driekwart kilometer weg. Ons wil rêrig weer teruggaan eendag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almero O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero O
Besigheidsreis

'n Juweel in Prins Albert.

Dit was reeds my tweede keer wat ek by Uitkyk tuisgegaan het. Ek het al oraloor Prins Albert gebly, maar Uitkyk wen los hande. Uitstekend toegerus, asemrowende uitsigte, sjarmante inkleding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa B
Saam met vriende

Beautiful view with farmhouse feel.

Soundproofing compromised due to lack of ceiling over reeds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Gesin met klein kinders

Gesellig, pragtige dekor met alles wat jy nodig het.

Die huis voel soos ’n leefhuis en nie ’n huurhuis nie. Dit het alles wat benodig word en baie ruim. Lekker TV, lugversorger, kaggel, braai, swembad, uitsig oor die Karoo en die diere is ook welkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H
Gesin met klein kinders

Perfekte Karoo-Kersfees.

Die mooiste huis met alles wat jy kan nodig hê. Naby genoeg aan die dorp om die dorp te verken. Groot kamers met gemaklike beddens. Onthou net jou muskiet afweermiddel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Pragtige huis. Baie gerieflik en uit die dorp. Baie geskik vir 'n kort wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jina R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jina R
Gesin met klein kinders

The house is really lovely we enjoyed our stay.

The aircon in the main bedroom is dripping onto the bed. Toilets aren't flushing well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertrud L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrud L
Saam met vriende

Wonderful house with everything one could need for a comfortable stay.

Truly special place outside the village for peace and views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Die huis is pragtig ingerig met alles wat nodig is. Die stilte en rustigheid was heerlik. Lekker gaan stap en die uitsig baie geniet vanaf die stoep. Net jammer ons het net 1 nag bespreek. Sal definitief teruggaan vir langer verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P
Saam met vriende

Pragtige huis en wonderlike Karoo-stilte.

Ons was 3 vriendinne wat by Uitkyk House bymekaar gekom het vir 'n vroue-wegbreek. Dit was die perfekte huis vir lekker saam kuier. Die uitsig van die stoep (voor en agter) was asemrowend. Die huis was toegerus met als wat ons denkbaar kon nodig kry. Dit het waarlik soos 'n tuiste gevoel en ons kon heerlik saam ontspan. Ons het werklik veilig gevoel en dit was heerlik om die Karoo-ooptes te kon ervaar terwyl ons naby genoeg aan die dorp was om te kon inloer by die winkeltjies en kunsgallerye. Ons sal beslis weer by Uitkyk House bymekaar kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fausto D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fausto D
Gesin met klein kinders

Peaceful and super cool.

We love the location and will definitely be back one day soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helanie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie S

Uitkyk Huis in een woord: salig.

Wanneer jy by Uitkyk Huis instap voel jy asof jy by vriende kuier - dit is so warm en gesellig ingerig met soveel Karoo-hartlikheid dat jy skaars kan glo iemand vertrou vreemdelinge met al hulle mooi goed! Ons het 'n gesins-/familienaweek met die kinders en ons kleinkind hier deurgebring en heerlik gekuier op die wonderlike Karoostoep. Die stilte is 'n lafenis vir die siel en gemoed en die sterrehemel is uit 'n ander wêreld. Hier is als wat jy kan nodig hê. Hier kom jy weer agter wat belangrik is in die lewe so Uitkyk Huis is voorwaar die plek om jou 'n nuwe Uitkyk op die lewe te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alto D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alto D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreekplek in die Karoo

Groot huis, groot uitsigte. Lekker plek om rustig te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel C
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Ongelooflike lekker naweek huis met baie sit en kuier areas in en om die huis. Pragtige uitsigte waarna ek nou al klaar weer verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot huis met alles wat jy nodig het in die veld!

Die huis het alles wat jy nodig het en voel sommer net soos die Karoo en vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker Karoo-ervaring in 'n luukse huis met alles wat jou kuier genotvol maak.

Pragtige verblyf in die beeldskone Prins Albert. Perfek vir 'n luilekker gesinsvakansie. Ons het die rustigheid in die pragtige huis, met allerhande mooi oudhede, ongelooflike baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilly J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly J
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig!

Ons het heerlik gekuier by die Uitkyk Huis! Pragtige plek, netjies, skoon en het 'n besonderse rustige gevoel met die mooiste uitsig. Ons sal beslis weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Gesin met klein kinders

A super relaxing few days at this beautiful home in a lovely setting.

We spent all out time on the patio, enjoying the Karoo view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geert V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Die huis was pragtig ingerig met elke moontlik ding wat jy nodig het. Ons kon maklik vir nog 'n maand gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely home with a beautiful view and total peace and quiet. Definitely recommended.

House has everything you need and is spacious and comfortable. Lovely outdoor living area and super tranquil. For a quiet and relaxing break-away, this is an ideal spot to recuperate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut onverbterlik!

Pragtige huis, pragtige decor en fantastiese ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Saam met vriende

Fantastiese kuierstoep, swembad, braai en uitsig!

Die ligging is wonderlik en die huis het alles wat mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die Klein Karoo

Die foto's doen die huis nie eer aan nie. Hierdie huis is 'n juweel!. Netjies, skoon, volledig toegerus, die ligging is fenominaal. Vir 'n luukse wegbreek waar jy die vrede van die Karoo kan ervaar, is hierdie jou plek. Die pad na die huis is nie baie goed nie, maar kan met enige voertuig bereik word. Dis lekker naby die dorp en gemaklik vir bietjie rondloer en kuier. Vir ons was die stilte en die uitsig soos salf vir die siel. Die swembad en lugversorging bied uitkoms aan die somerhitte maar ons gaan vir seker in die winter ook kom kuier. Die kaggel roep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, luuks en wonderlik.

Die huis het alles en meer wat jou hart begeer om jou vakansie uitsonderlik en gemaklik te maak. Pragtig swembad en braai-area wat uitkyk oor die vlakte. Die gasvrou was vriendelik en het ons privaatheid gerespekteer. Die huis was pragtig skoon, lekker koue water en melk in yskas was 'n bonus. Ons kan die plek aanbeveel vir 'n wonderlike ondervinding en ons kom binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmari P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel op die oop vlaktes.

Pragtige huis op die plaas, wat alles bied om jou verblyf so genotvol as moontlik te maak. Huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was aangenaam verras met Uitkyk Huis en die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha K

Beautifully comfortable and spectacular decor.

What a surprise, the house has absolutely everything you could possibly need for an extended visit. The peace, security and utter beauty are beyond compare. I felt like I was in a Home magazine special - the decor is superb. Madri, a hostess who didn't bat an eye when my overheated dogs promptly climbed into her pool, is a gem. Thank you. For a city girl not used to dirt roads - I did, however, find the road rather frightful and that was the only downside for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danwill E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danwill E
Saam met vriende

Waarde vir jou geld, sal definitief aanbeveel.

Uitkyk House bied waarde vir jou geld. Huis is baie netjies, ruim en gerieflik. Sal Uitkyk House definitief aanbeveel. Area is ook lekker rustig en veilig, eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut amazing!

Kyk, of jy nou reis vir 'n lewe, of net omdat jy kan, of omdat jy daarvoor lus is of omdat jy gedwing word, wat ook al, as jy nie afdraai na Uitkyk House toe, met of sonder jou tas, dan mis jy vir seker uit op een van die grootste gebeurtenisse in jou lewe. Hier klink asemhaal oorverdowend hard, die stilte raas jou wakker, die vrede jaag jou rond en die sielsverryking maak jou lus vir lewe. So komaan, jy sal jou eie agterent skop as jy dit nie doen nie. Dankie Madri dat ons die ervaring kon beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2313, Waterkop, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZMrwcN4Jz8KyorFtF14XuJgswXnjR5rj555bGkMSQfYUJX8MP9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 Erf 2313 Waterkop 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.20819 22.04997