Stilbaai-Oos Akkommodasie by Uitnaweek | LekkeSlaap
+39

Uitnaweek

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uitnaweek is in Stilbaai geleë en is net 'n kort entjie vanaf die Goukourivier.

Die akkommodasie bied gaste 'n keuse tussen die Uitnaweek Hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste of die Uitnaweek Woonstel 1 of 2 met slaapplek vir 2 gaste. Een van die woonstelle kan ook saam met die hoofhuis bespreek word vir 'n groot groep of gesin vir 'n naweek of vakansie.

Vir gaste se gerief word alle linne en badhanddoeke voorsien in al die eenhede, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring. Privaat braaigeriewe is by die hoofhuis en albei woonstelle beskikbaar. Let asseblief daarop dat daar geen TV of WiFi in enige van die eenhede is nie.

Met die rivier net 'n klein entjie weg kan gaste verskeie doendinge by die strand geniet: swem, ontspan by die getypoel, dryf op en af in die rivier of vang vis. Gaste kan ook voëlkyk en voetslaan. Stilbaai se Blouvlagstrand is net 1 km weg vir diegene wat wil branderplankry en vlieërbranderry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Uitnaweek
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Oosstraat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitnaweek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NDVmMmRhLTU2OTItNGJiMS1iMDE2LTQ5NWI0ZTRhN2JmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Oos Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.369374701169 21.421290704696
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za