Uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was beslis voldoende. Ons was Bothaville toe vir 'n troue en ons het niks meer as dit nodig gehad nie. Netjies, skoon en lekker ruim. As ons langer gebly het, sou ons definitief meer van die geriewe gebruik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Exceptional and friendly cleaning staff. Welcoming, friendly and everything you need. We enjoyed the sunset view. Quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Heerlik. Lekker gebly en weer was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derek
Uitsig
Thanks, Cornelia. You are welcome!

Vicky K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Spacious, fun and comfortable. Lovely and spacious. A few details that might help make it better and more comfortable; we were very cold, maybe more/thicker blankets or electric blankets could help. Also, the little things like soap were missing, maybe just an oversight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica K
1 nag
4.2
Jun 2025

Net oor slaap gewees v trou was nie te sleg. Ons het heerlik gebly, net jammer daar was min/geen komberse en dit was bibberend koud die nag. Ons badkamer was ook nie ordentlik skoon nie, daar was van vorige mense steeds tandeborsel en pasta. Verder heerlik ruim en gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tsholofelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2025

Unpleasant, definitely not what I expected. The house looks nice but unfortunately it was very dirty, the sheets were even smelly. The house was very cold at night and we wanted to use the gas heater but the gas was finished and the host was not helpful; in fact, he was nonchalant when we requested an alternative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Crystal H
1 nag
5.0
Sep 2024

Absolutely loved it! Will be back! We only stayed for one night but absolutely loved it! So neat and tidy, very spacious and so cozy! I would live in this place. Really enjoyed our stay, will recommend to many more and will certainly be back! Thanks to Derek for being so friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
1 nag
5.0
Jun 2024

Absoluut aan te beveel! Alles was netjies - tot 'n verwarmer met gas in! Die plek was pragtig! Vriendelike diens! Baie baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Great value for money. Overall stay was good. Derek is responsive to messages that require his attention, and the place is very lovely and very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Kiepersol Street, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe83cb126d9238c1507f8ec64e0adb4c698be5eeee9055ec43f4d8f04d45d05e7494b7768f260a5944a5909866850dd97c204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 21 Kiepersol Street Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -27.385321 26.595354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang