Plettenbergbaai Akkommodasie by Uitsig Farm & Cottages | LekkeSlaap
+44
+44

Uitsig Farm & Cottages

  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig Plaas, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uitsig Farm & Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in 3 kothuise op 'n werkende groenteplaas langsaan Plettenvale Wine Estate, 8 km van Plettenbergbaai af en naby Plettenbergbaai se lughawe.

Daar is 3 kothuise wat elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea het. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Elke kothuis het sy eie dek en is toegerus met 'n TV. Gaste geniet ook toegang tot veilige parkeerplek.

Daar is 4 damme op die plaas as jy wil visvang. Bring net jou eie visstok saam. Die Plettenvale Wynlandgoed is net 2 minute se stap van die kothuis af as jy graag wyn drink. Uitsig Accommodation het die ideale ligging as jy die Tuinroete wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Uitsig Farm & Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Uitsig Plaas, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitsig Farm & Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig Plaas, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2L3toUATOHKGWrndoOFWsehCCbggIWobpIYTtRMI62aj8AaQXe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Uitsig Farm Roodefontein 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.082600587922 23.324661254883
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za