Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf is naby die plaas se werkswinkel, wat soms raserig kan wees.
'n Toer van die plaas is beskikbaar teen 'n addisionele koste met vooraf reëling. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Daar is 'n grondpad van 17 km wat na die verblyf lei en gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad.
Daar is 'n laagwaterbrug wat na die verblyf lei en die pad kan op kort kennisgewing gedurende die reënseisoen (winter) gesluit word.
Daar is 'n bababedjie en aparte matras vir kinders 6 jaar of jonger op versoek beskikbaar. Slegs lakens word daarvoor voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Uitsig Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang