Uitsig Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uitsig Cottages bied die ideale wegbreek tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko-vallei. Die verblyf bied lieflike uitsigte op die Swartberge en oor die plaasdamme.

Gaste kan kies tussen 2 kothuise, Hemelrand en Gelukstroom. Elke kothuis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus. Die ligte werk met sonkrag en die geisers, yskassies en tweeplaatstofies gebruik gas. Gaste kan die binnebraai of die vuurput buite die eenheid gebruik. Elke kothuis het 'n rotsplonspoel, waarvan 1 met 'n donkie verhit kan word.

Die plaas bied verskeie doendinge soos stap- en bergfietsroetes op die plaasplaaie of swem in die plaasdam.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vereis vir gaste wat in die Gelukstroom-eenheid bly. 'n Aangewese kragprop is slegs vir selfone beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uitsig Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za