LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitsig Guesthouse | LekkeSlaap
+5

Uitsig Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Uitsig Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, quiet, away from the hustle and bustle of Cape Town - just what the soul needed to unwind.

Debbie was very welcoming upon our arrival. We appreciated all the little things, the flowers by our bedside, the little chocolates on arrival, the fresh towels every day. The garden is beautiful, and even though the weather was miserable, we got to enjoy a bit of the garden when we arrived on Friday. The bed was also very comfy and the accommodation had everything we needed for our stay. Thank you Debbie!

Jacques K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en presies wat nodig is.

Die eienaars is gasvry en het dit vir ons baie gemaklik gemaak.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie en dit was heerlik om jul hier te he! Kom gerus weer!

Uitsig Guesthouse
Pieter R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, met baie goeie diens.

Baie vriendelik ontvang in 'n goed toegeruste kamer. Hulle het hierdie al 2 keer vir my geskuif sonder enige probleme. Selfs vir ons chocolate melkies gelos vir na die fietsry, baie dankie.

Johan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, peaceful and quiet. Neat and tidy.

Lovely place to stay in a nice, peaceful and quiet area. It was neat and tidy with everything you needed for your stay.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie. Julle was awesome gaste.

Uitsig Guesthouse
Tami D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tami D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, al was dit net vir een aand, maar ons sou langer bly as ons kon.

Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend, die plek was netjies en skoon en die tuisgebakte beskuit was heerlik. Ons sal definitief weer by Uitsig Guesthouse kom bly.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie Tami, was 'n plesier om jul hier te he! Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Lee-ann V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely hostess who went beyond the call of duty. Best shower in Wellington. A welcoming space.

Small, but really nice.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie Lee Ann. Dit is so lekker om sulke vry, vriendelike en gemaklike gaste te ontvang.
Jul is enige tyd welkom.

Uitsig Guesthouse
Cassidy V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassidy V

Die kamer is perfek vir twee verliefdes.

Toe ons by die gastehuis kom, het Debbie ons lekker verwelkom. Sy is baie vriendelik en laat mens heeltemal gemaklik voel. Toe ons in die kamer kom, was daar twee sjokolades aan albei kante van die bed. Daar was ook voorsiening gemaak van melk, water, tee, koffie en beskuit. Die plekkie is ook baie privaat en dit het ons gelove! Ons sal definitief weer gaan. Dankie Debbie!

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie Cassidy, dit was lekker om jul hier te akkommodeer.

Uitsig Guesthouse
Micheline M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Micheline M
Enkelreisiger

Baie rustige omgewing

Goed vir die siel as jy alleen wil wees en die omgewing lyk veilig. Al wat ek sal voorstel is om voorsiening te maak om die gaste se voertuig te kan intrek.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie Micheline, en dankie vir die voorstel. Ons is in 'n baie veilige area met 24/7 buurtwag wat straat patrollie doen. Ons het al voorheen ons motorhuis afgestaan as iemand dit so gevra het.

Uitsig Guesthouse
Elize K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Netjiese en gerieflike kamer en 'n badkamer met alles wat nodig is.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie Elize, dit was goed om jul hier te he. Nie eers geweet hier is gaste nie.

Uitsig Guesthouse
Hesthea B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hesthea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, maklik en definitief 'n goeie ervaring!

Debbie was baie vriendelik en het ingecheck voordat ons ingeboek het. Die kamer en badkamer was skoon en netjies en handdoeke word daagliks geruil. Die bederfie op die bedkassies was oulik. Sy kon vir ons restaurante in en om die dorp voorstel wat lekker was. Plekkie is perfek vir 'n naweekwegbreek en het als daar wat jy dan benodig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie Hestea, dit was lekker om jul hier te he. Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Martha D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese eenheid.

Debbie het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Die eenheid was skoon en netjies.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Was heerlik om sulke hartsmense te ontvang.

Uitsig Guesthouse
Melissa S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and quiet accommodation.

The accommodation was clean and quiet, the room was big enough and it had everything we needed and more. The milk, yogurt, and water in the fridge was a nice extra touch. We truly enjoyed our stay.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Thank you Melissa, it was great hosting you!
Till next time!

Uitsig Guesthouse
Marliese M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliese M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, private, clean, comfortable, great bathroom.

Uitsig stay was safe, clean, comfortable, well equipped with a lovely, private outside area to relax in. Highly recommended!

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dear Marliese,
Thank you so much, was great having you here!
Till next time, DZ.

Uitsig Guesthouse
Michelle J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie-baie rustig.

Ons kuiertjie was baie rustig. Die plekkie was perfek, baie rustig en privaat. Die "host" was baie bedagsaam. Dit is inderdaad die perfekte slaapplek vir jou en jou geliefde om "lekke" rustig te ontspan. #Home away from home.

Martin C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic visit to Wellington, staying at Uitsig Guesthouse.

We truly enjoyed staying at Uitsig Guesthouse. Small, but comfortable and very neat. The host was excellent, and made sure we had everything that we needed. I would recommend this guesthouse anytime, and hope to stay there again in future.

Anthelicia L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthelicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig.

Ons het die rustigheid vreeslik geniet. bDie atmosfeer is baie lieflik en ons sal beslis weer van Uitsig Gastehuis gebruik maak.

Nicola B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Besigheidsreis

We really enjoyed our stay.

Absolute value for money. Debbie goes the extra mile by leaving a chocolate on each bedside table, yogurt in the fridge, milk and bottled water.

Pierre L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een nag daar geslaap maar dit was heerlik!

Debbie is 10-ster! Die kamer was groot genoeg vir ons 2 en dit was pragtig skoon. Baie rustig met mooi uitsig op berge.

Maria T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, pragtige, netjiese kamer en badkamer, vriendelike, warm ontvangs.

Die self-catering bied meer, daar was melk, water en jogurt in die yskas, met koffie/tee en beskuit. Volledig toegerus vir 2 persone en 'n mikrogolf. Heerlike buite-area om te ontspan. Beveel dit enige tyd aan en sal definitief weer daar bly. Gasheer en vrou is hartlik.

Nikki V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net 'n kamer nodig gehad vir een aand se oorslaap. Uitsig Gastehuis het als gehad wat ons nodig gehad het.

Die kamer en badkamer was baie mooi, skoon en netjies. Ons het maklik toegang gehad tot die kamer en het veilig gevoel waar ons gebly het. Daar was voorsiening gemaak vir alle behoeftes, insluitend koffie, tee, beskuit, yoghurt, water, seep, handdoeke ens. Ek kan Uitsig Gastehuis ten sterkste aanbeveel.

Miemmie B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemmie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met 'n kalm maar welkom atmosfeer.

Die kamer en badkamer se kleurskema maak vir 'n kalm atmosfeer. Decor is minimaal en stylvol. Privaatheid word gerespekteer en die tuintjies is 'n welkome hawe om in die son of skaduwee te sit. Die gasvrou is vriendelik en het ons met warmte verwelkom. Sal weer daar tuisgaan.

Ockie K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

N' Ongelooflike plek om te bly. Ons kamer was elke dag gediens deur eienaar. Haar vriendelikheid en hulpvaardigheid is so kosbaar.

Sal beslis weer hier gaan bly.

Inus V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n oornag!

Die kamer is netjies en skoon! Ons het bietjie lank gedraai by 'n wynplaas, maar die eienaar (Debbie) was so gaaf om vir ons die sleutel te los by die woonstel. Puik diens, vriendelike mense en vreeslik oulik! Daar is sekuriteitshekke en alles wat mens sal nodig hê vir 'n oornag! 5 uit 5!

Fanie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en goed ingerigte kamer!

Baie lekker en goed ingerigte kamer.

George H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese, rustige verblyf.

Sien sterre.

Pieter R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap. Alles baie mooi netjies en skoon. Die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daarvan gebruik maak. Ons het 'n Maandag-aand daar oorgeslaap - maar kon geen restaurant oop vind nie. Gelukkig het Woolworths lekker wegneemkossies en kon ons dit daar geniet.

Audra D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audra D
Gesin met klein kinders

Awesome stay, 100% customer service. Debbie you rock thank you for all you have done. Will come again and again.

Awesome and friendly. Great.

Elaine J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gerieflike verblyf!

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie met alles wat jy mag nodig kry. Debbie is dierbaar, ons sal definitief weer daar oornag.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Elaine, was heerlik om jul hier te hê!
Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Heinri G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, netjies en waarde vir geld.

Ons was vir 'n troue die naweek in Wellington en het verblyf gesoek. Ek was baie bly ons het op die gastehuis afgekom! Baie netjies, veilig en die ligging is baie goed. Naby geleë aan alles. Die beste waarde vir geld! Dankie vir die moeite!

Chesne S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a really lovely cottage.

I really loved that this room had everything in it. We visit the area often, every month and will definitely make use of this lovely room. Highly recommend ─ 5 stars.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Thank you! And it was only my pleasure having you here, until next time.

Uitsig Guesthouse
Gloudina B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier!

Baie vriendelike gasvrou wat gesorg het vir alles wat ons nodig gehad het en die dorp met die mooiste berge!

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Baie dankie aan julle. Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Corine R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oorslaap plekkie!

Die gastekamer is pragtig, netjies en in 'n rustige omgewing. Beslis elke sent werd!

Salome V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en ruim.

Debbie is so vriendelik en ons is hartlik ontvang. Dankie vir 'n heerlike verblyf ervaring, alles was netjies en skoon. Die kamer was pragtig versier, en daar was soveel detail wat in haar dekor ingaan, dankie ook vir die heerlike koffie en beskuit - het ons gered so vroeg op 'n koue oggend op pad lughawe toe. Sal dit vir seker aanbeveel en vir seker weer daar tuisgaan!

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie aan julle. Ek het nie eers geweet hier is gaste nie. Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Fransciska B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransciska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Baie dankie, Debbie, vir gasvryheid en vriendelikheid!

Hester J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gesellig.

Ek en my eggenoot het in Uitsig Guesthouse oornag. Wat 'n wonderlike en ondersteunende ontvangs het ons gehad. Hulle bed slaap so heerlik, ek wou nie opstaan nie.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Almal praat van die bed wat so lekker slaap. Dalk moet ek self 'n aand inboek. Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Mandy P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy P
Enkelreisiger

It was a comfortable stay.

It was a comfortable, clean room and very convenient to the school that we needed to be for a tournament. The only negative review I would have is that the room was cold in winter without a little heater (which would be easy to heat as the room is a small area). Debbie was warm and welcoming when I arrived.

Lydia V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig skoon, heerlik gebly en vreeslik lekker geslaap. Debbie is so vriendelik en gee regtig om. Ons sal vir seker weer teruggaan!

Pragtige kamer, alles wat mens nodig het. Silwerskoon. Debbie is so vriendelik en hulpvaardig. Heerlike wegbreek!

Tashwell L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashwell L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Dankie vir die wonderlike, warm welkom aan Debbie! Dit was amazingly awesome! Enige tyd weer! Dankie.

Engela C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en lekker oorslaapplekkie.

Plekkie was alles netjies en ontvangs was vriendelik. Het voldoen aan ons vereistes vir oorslaap. Toegang na eenheid is net nie rystoel vriendelik nie. Het heelwat trappe, is geskik vir jonger mensies. Ons het nie probleme gehad nie, want kon nog trappe klim.

Marli S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful service and friendly people!

A very clean space and friendly, helpful people. Will definitely visit again!

Bertus T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was soos ons eie huis! Lekker geslaap! Sal beslis aanbeveel. Gasvrou het ons baie tuis laat voel.

Marshall C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall C
Enkelreisiger

Just what I needed.

Upon my arrival I received a very warm and friendly welcome from Debbie. Don't be fooled by the pictures. I will definitely make my way there again. Cheers again Debbie.

Nadia N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia N
Enkelreisiger

Baie gerieflik, netjies en vreeslike oulike mense! Sal definitief weer kom!

Dis 'n vreeslike oulike plekkie. Baie privaat en netjies. Dit het als in wat mens nodig het. Debbie en haar man is vreeslik oulik en gasvrye mense. Baie dankie dat ek in jul plekkie kon woon vir 'n paar dae. Dit was absoluut net 'n plesier!

Mienke H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mienke H
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, netjies en gerieflik.

Baie oulike plekkie, perfek vir vinnig oornag.

Noluthando T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando T
Saam met eggenoot / lewensmaat

I don't want to lie everything was perfect and on point.

The owner very welcoming and warm, she makes you feel at home. The place is beautiful and quiet.

Olive C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olive C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

We only booked in for 1 night, but had an awesome time. Friendly, clean, it was just perfect. They will definitely see us on a regular basis.

Linda P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple, clean and comfortable. Just what we needed for our 1 night overnight stay.

The way the owner communicated with us throughout the weekend was wonderful. She made us feel that she was really concerned about our well-being.

Reinetta V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Vriendelik en met ope arms ontvang. Vars handoeke elke dag. Verblyf baie netjies en goed toegerus. Lugreëling was verfrissend op die warm naweek wat ons ervaar het. Baie veilig en rustige omgewing.

Mich S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mich S
Enkelreisiger

Daar is geen ander plek waar ek sal bly op Wellington nie!

Van die oomblik toe ek instap het ek geweet dat ek gaan lekker bly. Daar was soveel moeite en ekstra goedjies gewees bo en behalwe wat mens sou verwag. Lekker bed, lekker stort en baie praktiese uitleg! Baie lekker gebly!

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Dankie Marco, dit was heerlik om jul hier te hê.

Uitsig Guesthouse
Gert B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf vir twee persone en waarde vir geld.

Jy kry waarde vir geld. Alles was perfek en baie netjies. Daar was selfs jogurt, melk, gebottelde water en ystee in die yskas. Volledige DSTV en lieflike lugversorger wat nodig is in 'n warm Wellington. Badkamer is baie netjies. Sommer dadelik die mooi vars rose op bedkassies raak gesien en die lekker Sweetie Pies wat wys dat die gasvrou moeite gedoen het om mens te laat spesiaal en tuis voel. Sal beslis weer van Uitsig Guesthouse gebruik maak.

Christina K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gehalte van verblyf was uitstekend.

Die gastehuis was baie mooi, skoon en netjies. Dis in 'n goeie area. Baie dankie aan Debbie en Vincent vir julle gasvryheid. Ons gaan beslis weer kom.

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek! Julle was sulke goeie gaste!

Uitsig Guesthouse
Marilie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf vir min geld!

Ons is so bederf met 'n heerlike verblyf by Uitsig!

Christelle T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Ons is hartlik ontvang. Die woonstel is netjies en het alles wat jy nodig het. Pragtige privaat tuin. Ons sal beslis weer kom, baie dankie!

Betta H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis in jou eie huis.

Gulde ontvangs deur 'n baie vriendelike Debbie. Sy laat jou sommer dadelik tuis voel.

Lusan S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend!

Ons het ons verblyf baie geniet! Die gasvrou is baie vriendelik en het baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak. Pragtige eenheid! Sal beslis weer van Uitsig Gastehuis gebruik maak en dit aanbeveel aan ander. Dankie Deddie!

Uitsig Guesthouse's terugvoer

Beste Lusan,

Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer - amper nie eers geweet hier is gaste nie!

Uitsig Guesthouse
Etienne T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gemaklike plek.

Oulike plek om te bly. Baie netjies en het alles wat mens nodig het. Vriendelike en behulpsame eienaar.

Inge-ann M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge-ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik en hulpvaardig!

Ons het 'n ongelooflike lekker ondervinding gehad. Die aandag aan die fyner details was baie oplettend vanaf die heerlike beskuitjies, sap en koffie tot die blomme langs die bed. Was inderdaad baie waardeer!

Nadine F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories. Netjies.

Ons was goed ontvang. Die hot chocolate, vrugte en sweetie pies was nogal 'n verassing. Alles was op sy plek en baie netjies. Ek sal Uitsig Guesthouse vir enigeen aanbeveel. Hulle was tops.

Giel V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Giel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik baie goed.

Het gehou van die vriendelikheid en privaatheid van die eenheid. Ekstra vrugte, jogurt en warm sjokolade was 'n bonus.

Eddie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie dankie Debbie, ons is regtig goed verwelkom. Lieflike plekkie, jogurt en ice tea was 'n verrassing. Sal enige tyd iemand weer aanbeveel.

Dries V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en baie goeie geriewe in 'n stil en rustige omgewing.

Debbie het ons belange heeltyd op die hart gedra en goeie advies oor die omgewing gegee. Die geriewe is puik en die ligging van die gastehuis het ons soos 'n handskoen gepas.

Gabriel A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker gebly.

Ons was baie goed ontvang, en die verblyf sal ek vir enige persoon aanbeveel.

Frans D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soek nie beter nie.

Goed geleë, baie netjies, behulpsame gasheer- en vrou.

Ben V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is is daar.

Netjies en baie vriendelik ontvang. Volledig toegerus.

Tessna H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort, maar lekker!

Ons was by 'n konferensie in Paarl en kon ongelukkig net 1 aand bly. Maar Uitsig Guesthouse het regtig 'n indruk gemaak en ons sal beslis terugkom om langer te bly. Die gasvrou was baie aangenaam en verwelkomend!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Too short, but great!

We were attending a conference in Paarl, and sadly could only stay one night. But Uitsig Guesthouse really made an impression on us and we definitely want to return for a longer stay. Hostess was delightful and welcoming!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly en Debbie is baie vriendelik. Sal graag die blyplek aanbeveel.

Riki K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie om in te bly.

Ons gasvrou Debbie, het ons heerlik bederf en het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Sal definitief weer daar oorslaap.

Christiaan K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Ek en my vrou het by Uitsig Gastehuis tuisgegaan. Ons is baie vriendelik ontvang en het die verblyf baie geniet. Ek kan met eerlikheid Uitsig Gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Telicia W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telicia W
Gesin met klein kinders

Vriendelik en heerlik.

Debbie is vriendelik en so gasvry. Sy doen soveel meer as wat van haar verwag word. Definitief 'n moet. Hierdie gastehuis voel soos huis.

Dawid V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Besigheidsreis

Alles wat ek nodig gehad het, baie skoon, baie netjies.

Ek het net 'n skoon kamer en badkamer gesoek vir drie nagte. Uitsig het 100% aan my verwagtinge voldoen. Baie skoon en netjies met gerieflike bed. Stil omgewing. Baie vriendelike ontvangs en diens. WiFi het goed gewerk.

Imelda G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon, netjies en lekker!

Die kamer is regtig baie mooi en in hierdie hitte was ek bly daar was 'n lugversorger. Koffiegeriewe, handdoeke, druiwe, yogurts en selfs sweetie pies op die bed - moeite werd en goeie waarde vir geld! Al wat ek gemis het was 'n tweepuntprop. Verder was alles perfek!

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterlaan 3, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXvEeqeyJHEUUT6Ryie5ZqYgRTxxKg7JRJK94RVRWrDDdHNM68Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag(plek vir 2) 71 5 1 5 Richter Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.65245822062 19.009841359282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!