Uitspan Guestfarm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uitspan Guestfarm is in Grootdrink in die Kheis Munisipaliteit in die Noord-Kaap geleë. Die dorp staan bekend as die sentrum vir wynproduksie in die Noord-Kaap. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf bestaan uit 7 slaapkamers wat elk gemaklike beddens, 'n badkamer, sitkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis het.

Geriewe op die perseel sluit 'n veranda, lowerryke tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uitspan Guestfarm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false