Uitspan 5
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbraslaan, Uitspan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Uitspan 5 bied gehalte-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel is naby al die geriewe, doendinge en besienswaardighede wat dit die ideale bestemming maak om die omgewing te gaan verken.
Die woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging vir warm somersdae.
Die kombuis is toegerus met alles wat nodig vir gerieflike selfsorgverblyf en daar is braaigeriewe en tuinmeubels buite. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.
Gaste kan gerus troeteldiere saambring indien dit vooraf gereël word. Neem asb. kennis dat daar 'n addisionele bedrag per nag bygevoeg word indien troeteldiere saam vakansie kom hou, afhangend van die aantal diere, dit sal bygevoeg word met kwotasie.
Die kompleks bied veilige parkeerplek voor die eenheid en ook 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Uitspan 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 197
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Steenbraslaan, Uitspan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Uitspan 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbraslaan, Uitspan, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom