Uitspan Baviaanskloof
Opsomming van Resensie
Karien V - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Karien,
Dankie vir jou terugvoer ons sien uit na julle volgende kuier in die Baviaanskloof.
Sandra D - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig, onbeskryflik ,100% in natuur!
Prieur L - Des 2020
Gemiddeld
Fantastiese ligging
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Beste Prieur
Dankie vir jou terugvoer dit is altyd lekker om te hoor as die gaste Uitspan geniet het.
Dankie vir terugvoer oor ketel ek het hom onmiddellik vervang.
Liezel D - Nov 2020
Gemiddeld
Ideale plek om te gaan rus. Sal vir seker teruggaan.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Baie dankie Liezel,
Glo die Baviaanskloof gaan julle weer sien!
Francois R - Nov 2020
Gemiddeld
Pragtige ligging
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir julle boodskap, sal defnitief nog fotoes opsit.
Kom kuier gerus weer!
Julie C - Nov 2020
Gemiddeld
Stunning, we loved the mountains.
Rousseau M - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlik gekuier in skoon netjiese omgewing.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Baie dankie vir julle teugvoer.
Hoop om julle spoedig weer in die Baviaans te sien.
Arnia V - Mrt 2020
Gemiddeld
Absoluut heerlik.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Baie dankie vir julle postiewe terugvoer.
Ons kyk uit na julle volgende besoek.
Arnold J - Jan 2020
Gemiddeld
Die huisvesting was baie netjies, skoon, goed toegerus, met 'n pragtige uitsig oor die kloof.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Arnold
Dankie vir jou terugvoer, ons kyk uit na julle volgende besoek.
Welma V - Jan 2020
Gemiddeld
Wegkruipplek in die kloof.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Beste Welma,
Dit was n voorreg om ons pragtige wereld met julle te deel.
Kom kuier gerus weer.
Karel O - Des 2019
Gemiddeld
Only stayed for one night but every one enjoyed it very much.
Marlene V - Nov 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Annari B - Okt 2019
Gemiddeld
Ongerepte natuurskoon, ongelooflike ligging, bitter gawe eienaars.
Lees meerUitspan Baviaanskloof's terugvoer
Beste Annari,
Baie dankie vir julle terugvoer!
Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle verblyf geniet het.
Tot n volgende keer dan stap ons saam.
Janine M - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtige plek, baie gasvry.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Beste Janine,
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gekuier het! Vertrou julle sal weer n draai kom maak in die Baviaans.
Johan V - Sep 2019
Gemiddeld
Hemel op aarde sprokiesmooi.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Johan!
Altyd lekker om te hoor dat ons voldoen het aan julle behoefte.
Sien uit om julle weer in die toekom te ontvang by Uitspan
Marita J - Jul 2019
Gemiddeld
Absoluut aan te beveel ─ diens eersteklas en warm, geriewe skoon, netjies en presies wat hul adverteer, ligging ─ wow!
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Beste Marita
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit is altyd vir ons vreeslik lekker om te hoor dat ons gaste lekker "Uitgespan" het op Uitspan!
Sien uit na julle volgende kuier.
Jacobus K - Jul 2019
Gemiddeld
Dis die ideale plek om oor te bly vir dagreis in Baviaanskloof in.
Mariane S - Jun 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik, goed ingerig.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Mariane dit sal vir ons n voorreg wees om julle weer te verwelkom op Uitspan!
Riana S - Jun 2019
Gemiddeld
Wow! Natuurskoon beautiful!
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Baie dankie, Riana! Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.
Gail V - Jun 2019
Gemiddeld
Asemrowende natuurskoon.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Beste Gail,
Dit was heerlik om julle te verwelkom.
Sien uit na julle volgende kuier.
Stan M - Apr 2019
Gemiddeld
Wat 'n pragtige, rustige plek met 'n super mooi ligging en fasiliteite. Knap gedaan!
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Beste Stan,
Dankie dat jy die tyd afgestaan het om terugvoer te gee oor julle ervaring by Uitspan! Sien baie uit na julle volgende kuier, maak dit langer die keer daar is soveel wat julle nog nie gesien het.
Magdel V - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderlike ervaring.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Niks maak ons meer gelukkig as om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet by Uitspan!
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Johan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Awesome place and fantastic hosts!
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Thank you! First of all, we're delighted you decided to see for yourself what Uitspan has to offer and so glad it met your expectations!
We appreciate your compliments everyone here on the Uitspan wants each guest to leave with great memories.
We do hope you'll be back with us for more Baviaans memories.
Johann W - Mrt 2019
Gemiddeld
Value for money.
Uitspan Baviaanskloof's terugvoer
Dear Johann,
We appreciate your feedback.
We hope to see you back at Uitspan.
- Kapasiteit: 31 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom