Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan Selfsorg Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foxcroft-singel 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uitspan Selfsorg Huisie is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 gaste in Duynefontein, Kaapstad.

Die eenheid het lugversorging en is langs die hoofhuis, en word deur sonkrag aangedryf. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n persoonlike kluis. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, 'n mikrogolf, 'n yskas, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Komplimentêre tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien. Die eenheid het 'n waterfiltreringstelsel, en gebottelde water vir drink en gebruik in die koffiemasjien sal voorsien word.

WiFi is beskikbaar en die sitkamer het 'n TV met 'n internet-koppelpunt om toegang tot stroomdienste te verkry. Gaste moet asb. van hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik maak.

Gaste het 'n privaat buite-sitarea en braaigeriewe om te gebruik, en afhangende van die seisoen toegang tot die tuin vir vars slaaibestanddele.

Uitspan Selfsorg Huisie is 800 m vanaf 'n MyCiti-bushalte, en 1 km vanaf die strand vir branderplankry, visvang en kajak. In seisoen kan gaste ook na die walvisse en dolfyne kyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitspan Selfsorg Huisie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Uitspan Selfsorg Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Foxcroft-singel 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitspan Selfsorg Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foxcroft-singel 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73607e0d6a85b16f954e4f7401a0557ecd50608ede35263b3ba12f530598d76315e956d0e1706bb48533c6459235dfe655d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 9 Foxcroft Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.69072 18.44555