LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitvlugt Resort | LekkeSlaap
+41

Uitvlugt Resort

2 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-weg 6, Uitvlugt-plaas, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 R320 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Uitvlugt Resort is 'n groot leefstyl-oord op die oewer van die Elandsrivier wat aan die gewilde toeristebestemming, Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, grens. Dit is net 66 km van Pretoria af en die ideale naweek-wegbreek vir 'n bosvakansie saam met familie of vriende.

Verblyf word in 7 klip- en grasdakkothuise aangebied wat perfek is vir 'n ongekunstelde wegbreek.

Elke kothuis het 'n ten volle toegeruste kombuis, maar die opsie vir ontbyt en aandete is ook teen ekstra koste beskikbaar. Maaltye kan in die groot eetsaal bedien word, of by die kothuise afgelewer word.

Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring,

Die lodge is diep in die bos geleë, so gaste sal nie die stadsgedruis hoor nie - net jakkalse, seekoeie, volstruise en 'n rits ander diere wat op die plaas woon.

Die oord maak ook voorsiening vir skole, studente, jeugkampe, familie-reünies, privaat funksies en troues.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Uitvlugt Resort
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Uitvlugt-weg 6, Uitvlugt-plaas, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
  • Gaste dink Uitvlugt Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rust De Winter Limpopo
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-weg 6, Uitvlugt-plaas, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c78926f8689555687fce1bb6ac93a28989b6b58bd088565c8b8050368b2ec040769b4e2c978cb7e5fc39e920340a75f91fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 6 Uitvlugt Road Uitvlugt Farm 0040 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.292661750069 28.466356292343
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!