LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitvlugt Resort | LekkeSlaap
+41

Uitvlugt Resort

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Uitvlugt Resort
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Carina B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina B
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreekplek vir 'n naweek.

Ons was 'n groep van 10 volwassenes en 3 kinders - party het gekamp en die res het in chalets gebly. Die chalets is onlangs oorgedoen, baie netjies en het regtig alles wat jy mag nodig kry. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die swembad is 'n groot plus punt!

Sulette P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sulette P

Absolute rustigheid vir die siel.

Ons het baie baie lekker gebly, ons is vriendelik verwelkom, is deur en tyd ons besoek, deur eienaar besoek en seker gemaak alles is nog reg. Ons het talle kere ys en hout bestel, en daar was geen lang wagperiode voor die vriendelike werkers dit vir ons gebring het nie. Eenhede was baie netjies, toegerus met wat nodig is. Die feit dat chalets redelik ver uitmekaar gespasieer is, is goed dat geen bure die ander se rus tyd ens beperk nie. Wat ons wel kan aanbeveel as dat daar met bespreking gevra word of enige persoon probleem het met eko-vriendelikheid, want die plekkie is maar eko-vriendelik. Spinnekoppe het ons maaitjies geword, maar nie die vrees weggevat nie. Verder kan ek regtig niks snaaks / lelik of onvriendelik sê nie, dit is baie baie mooi, rustigheid vanself. En sal graag wil teruggaan na al die veranderinge ens aangebring is om updated resensie te kan lewer.

Uitvlugt Resort's terugvoer

Goeie dag Sulette,
Baie dankie vir jou woorde en ons dit was lekker om julle te ontmoet. Ons gaan nog baie verandering aanbring en ons sien uit na julle volgende besoek.

Uitvlugt Resort
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-weg 6, Uitvlugt-plaas, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c78926f8689555687fce1bb6ac93a28989b6b58bd088565c8b8050368b2ec040769b4e2c978cb7e5fc39e920340a75f91fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 6 Uitvlugt Road Uitvlugt Farm 0040 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.292661750069 28.466356292343
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!