Labram  Akkommodasie by Uitzicht Guesthouse | LekkeSlaap
+41

Uitzicht Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë, na aan alles wat die Diamantstad bied, met maklike toegang tot al die hoofroetes deur Kimberley.

Die gastehuis is 190 m vanaf Lenmed Royal Harthospitaal en 650 m vanaf die North Cape Mall met verskeie eetplekke.

Die gastehuis bied 10 luukse suite-kamers en daar is ook 'n lekker groot familie eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n plasmaskerm-TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Komplimentêre water verskaf. Daar is ook gratis WiFi.

'n Heilsame Suid-Afrikaanse ontbyt word teen 'n ekstra koste in die oopplan- kombuis/leefarea bedien.
'n Gekookte aandete is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, sekuriteitskameras asook elektriese heining en die area word saans gepatrolleer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Uitzicht Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Uitzicht-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Uitzicht Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ODU1MzY1LTNiMzctNDJiMi05NDA4LTI1YmZlNGUzYTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 9 Uitzicht Avenue Roylglen 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -28.758251264161 24.761740779923
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za