+190
Wildsplaas in Fouriesburg

Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anton C J L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Asemrowend. Pragtige plek en uitstekende mense. 'n Moet sien en kuier. Dit was een van die uitstaande plekke waar ons al gekuier het. Die ligging is groot. Die uitsigte, soos wat die naam sê, wonderlik. Die atmosfeer onverbeterlik. Die diens was van die begin af uitstekend. Jy is 'n ster. Dankie vir jul gasvryheid. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en die heerlike geselsies wat ons kon aanknoop. Julle het raakgevat en julle sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciara
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge
Baie dankie vir julle pragtige woorde en ondersteuning – dit beteken regtig baie vir ons. Dit was vir ons so lekker om julle te ontmoet, en ons is bly julle het die uitsigte, atmosfeer en gasvryheid geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Rudy V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Epic experience. I'm still on a high from our epic weekend getaway to the game farm guest lodge! The rooms were straight out of a magazine, with comfy beds and stunning views of the game and mountains. The staff were super friendly and welcoming. The game drives were, of course, the highlight - the guide was knowledgeable and passionate, and the whole experience was just so peaceful and rejuvenating. The hostess was amazing and she made sure it felt like our second home. Thanks for an amazing stay. I would recommend Uitzicht 100% to anyone. Don't get me started on the wedding venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciara
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled to hear that you enjoyed exploring Uitzicht. It truly is full of beautiful corners and hidden gems, and we agree — experiencing it in person is the best way to find the spots that resonate with you. We can’t wait to welcome you back for more memorable views and experiences!

Marilene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig, natuurskoon pragtig. Hier is ’n netjiese, vloeiende Afrikaanse resensie: Die verblyf op die plaas was heerlik. Die eenheid was goed toegerus en die beddens was baie gemaklik – ons het uitstekend geslaap. Die personeel het ons van die begin af welkom laat voel en daar was ’n rustige, ontspanne atmosfeer. Die kos was smaaklik en goed voorberei. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciara
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge
Baie, baie dankie Marilene vir jou vriendelike resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Elzandri P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2026

Breathing space. Beautiful scenery and very friendly hosts. Visited over a long weekend and not many activities were available. Luckily, our children made friends and we played board games as a family. There is no marked-out hiking trail as advertised, but we were able to walk the game drive road. Overall, a very pleasant weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ciara
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge
Thank you for your kind review. We’re so glad you enjoyed the scenery and our hospitality. We appreciate your feedback on the activities and hiking trail, and we’re working on improving these for a better guest experience. We hope to welcome you back again soon.

Themba H
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Well taken care of by friendly owners and staff. It was awesome and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciara
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge
Thank you so very much for your kind words, Themba. We enjoyed hosting you and your friends.

Stefanie S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Baie lekker met 'n asemrowende uitsig! Die eenheid waarin ons gebly het, was netjies en skoon. Die wildsrit was baie lekker. Lekker speelarea vir die kinders. Ons gaan definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We used the trip to reconnect with estranged family and it was perfect. Wynand and Kiki + extended family were exceptionally hospitable. The atmosphere was friendly and very family-oriented. We did not have many requests but anything we did ask for was happily delivered and always with a smile. Uitzicht is a truly beautiful venue and I would imagine that a destination wedding in their exquisite chapel would be awesome, as would an adventurous getaway with children. Lots to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige lodge. Baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anien V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Dit is ongelooflik mooi en die uitsig oor die berge. Die diere wat sommer net hier by jou loop as jy sit en koffie drink op die dek, is iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nihan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stienie, Kiki, Fix, and Oom Cloete - great people. The staff went above and beyond to ensure that our stay was memorable and filled with joy. The food was incredibly delicious, the bed was extremely comfortable, and the views were just magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ciara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 830
15 % AF
R 1 830 R 1 556
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 830
15 % AF
R 1 830 R 1 556
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 830
15 % AF
R 1 830 R 1 556
per nag, vir 2 mense
Bespreek

193 Uitzicht Nature Reserve, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 76 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b18b767f97faf7591f008bdb306a56176b187ba00e9014876554d90e33637bb164004a6b93f67efb2adcca1e5d035387eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 830 nouVanaf R1 556 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 193 Uitzicht Nature Reserve Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.562511674651 28.108525872231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang